NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1
2 NSS – Memorandum
DBE/November 2014
AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt. Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering verdien die punt. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, sien SLEGS die eerste TWEE/DRIE na. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meerkeusevrae.
• •
• • • • • •
VRAAG 1 TEKS A: KLEIN HATICE MAAK GROOT NAAM
[Verwerk uit: Huisgenoot, 23 Desember 2010 en http://wol.jw.org]
VRAAG
MEMORANDUM
PUNT
DENKVLAK
1
(Barrett)
1.1
• •
Die skoolkinders het haar (oor haar lengte) geterg. Die skoolkinders het haar soos iemand van die plaaslike sirkus behandel. (Enige EEN)
1
1.2
• • •
Die volwassenes was onsensitief teenoor Hatice. Die volwassenes het net soos die kinders opgetree. Die volwassenes het nie simpatie met Hatice gehad nie. (Enige EEN of soortgelyk)
1
3
1.3
Hatice is in Istanboel as die kortste vrou ter wêreld aangewys.
1
1
1.4
•
1
4
• •
Hatice het lank gewag (voordat haar situasie verander het/voordat sy beroemd geword het). Daar het baie tyd verloop (voordat Hatice se situasie verander het/voordat Hatice beroemd geword het). Na ʼn lang ruk het dinge verander. (Enige EEN of soortgelyk)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1
VRAAG
3 NSS – Memorandum
DBE/November 2014
PUNT
MEMORANDUM
DENKVLAK
(Barrett)
1.5.1
figuurlik
1
1.5.2
Sy is baie bly/gelukkig.
1
2
1.6
• •
Om haar lengte akkuraat te meet. Met skoene sal sy langer wees. (Enige EEN of soortgelyk)
1
3
1.7
• •
Khagendra is (4cm) korter as Hatice. Khagendra is 67 cm/sewe en sestig/sewe-en-sestig sentimeter/cm lank. (Enige EEN)
1
3
1.8
• • •
Hulle woon albei in Turkye./Hulle is landgenote. Hulle is albei in die Guinness World Records opgeneem. Hulle hou albei ʼn wêreldrekord. (Enige TWEE)
2
2
1.9
• • •
A baie lank is. A baie lank is. (Enige EEN)
1
3
1.10
• • •
Hy is die langste man in die wêreld. Hy het die grootste hande. Hy het die grootste voete. (Enige TWEE) (Nie net die lengte of grootte noem nie)
2
1
1.11
“Ons het nie besef sy ly aan dwergisme nie.” (Aanvaar antwoord sonder aanhalingstekens)
1
2
1.12
Ja. • Hatice se ouers kon geld/ʼn motor geleen het (om haar na die spesialis te neem). • Die ouers kon ʼn fonds gestig het (sodat die gemeenskap hulle kon help om haar na die spesialis te neem). OF Nee. • Hatice se ouers was te arm (om haar na ʼn spesialis te neem). • Hatice se ouers het nie geld/ʼn motor gehad (om haar na ʼn spesialis te neem) nie. (Enige EEN of soortgelyk)
1
5
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
3
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1
VRAAG
4 NSS – Memorandum
DBE/November 2014
PUNT
MEMORANDUM
DENKVLAK
(Barrett)
1.13
• •
Hatice is fisies nie baie sterk nie. Hatice kan net klein goedjies optel/ʼn bietjie skoonmaak. (Enige EEN of soortgelyk)
1
1.14
•
Hatice hoop om iemand te ontmoet wat vir haar lief gaan wees/ met haar gaan trou/ met haar voor die kansel gaan staan/die regte troumaat vir haar sal wees. Hatice hoop om onafhanklik te wees/dinge vir haarself te doen. Hatice sal wil werk/ʼn beroep volg. (Enige TWEE of soortgelyk))
2
2
• •
3
1.15
• •
Deur die gebruik van die kat in die foto. Deur vir Hatice saam met die kat af te neem. (Enige EEN of soortgelyk)
1
3
1.16.1
• • •
Hatice het beroemd/bekend geword. Hatice se naam het beroemd/bekend geraak. Hatice het (wêreld)erkenning gekry. (Enige EEN)
1
2
1.16.2
Die teenoorgesteldes/antonieme beklemtoon die kontras tussen Hatice se klein bou en die wêreldroem wat sy verwerf het. (Of soortgelyk)
2
5
1.17
•
1
5
1
4
•
1.18
Die skrywer wil wys dat dwergisme ʼn universele verskynsel/toestand is/regoor die wêreld voorkom. Die skrywer wil wys dat dwerge regoor die wêreld dieselfde uitdagings ervaar. (Enige EEN of soortgelyk)
Gesonde mense/gemeenskappe moet mense met dwergisme normaal/met simpatie/sensitief behandel. (Of soortgelyk)
TEKS B: BESTE BESTUURDERS VOLGENS NAVORSING [Verwerk uit: www.grafika24.com]
PUNT
VRAAG 1.19
Opel, Nissan, Ford
1.20
• •
MEMORANDUM
Die Hyundai word as nommer 1 aangedui./Die Hyundai staan in die eerste posisie. Die Hyundai het 10/die meeste sterre gekry. OF Met sterre.
Kopiereg voorbehou
DENKVLAK
(Barrett)
1
2
2
3
Blaai om asseblief
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1
VRAAG
5 NSS – Memorandum
DBE/November 2014
DENKVLAK
PUNT
MEMORANDUM
(Barrett)
1.21
• •
B ʼn 62-jarige man wat rook en wat ʼn Honda bestuur (Enige EEN)
1
1.22
• •
nie-rokers Hy/sy rook nie. (Enige EEN)
1
3
1.23
• •
Volgens navorsing is vrouens beter bestuurders (as mans). Vrouens is die nommer 1 bestuurders volgens geslag. (Enige EEN)
1
3
TOTAAL AFDELING A:
3
[30]
AFDELING B: OPSOMMING Nasien van die opsomming Die opsomming moet soos volg nagesien word: • Puntetoekenning: o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit) o 3 punte vir taal o Totaal punte: 10 • Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie: o 1-3 korrekte feite: 1 punt o 4-5 korrekte feite: 2 punte o 6-7 korrekte feite: 3 punte • Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het: o 6-7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie o 1-5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken LET WEL: • Getal woorde: o Nasieners moet die getal woorde verifieer. o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie. o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste volsin voor die 70 woorde grens nasien en die res van die opsomming ignoreer.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1
6 NSS – Memorandum
DBE/November 2014
VRAAG 2 TEKS C: WENKE OM TE VERSEKER DAT MENSE VAN JOU SAL HOU [Verwerk uit: http://www.pitkos.co.za]
Direkte aanhaling Is jy alleen, eensaam en sonder vriende? Jy wil graag hê dat mense van jou hou. Maar hoe doen jy dit? Hier volg ʼn paar wenke wat jou kan help.
Mense se name is belangrik. Sommige mense word kwaad as hul name verkeerd uitgespreek word. Die verkeerde uitspraak van ʼn naam kan die betekenis daarvan verander. Vir baie mense verteenwoordig hul name wie hulle is. Dit is dus belangrik dat jy mense se name korrek uitspreek veral wanneer jy met hulle praat. Wie hou van onvriendelike mense? Onvriendelike mense skrik ander af. Die ideale manier om grense tussen oud en jonk, man en vrou en verskillende tale af te breek, is ʼn vriendelike glimag. Terselfdertyd oefen jy jou gesigspiere! Mense gesels graag oor die dinge waarin hulle belangstel soos hul werk, sport, kos en stokperdjies. Dit werk wonderlik as jy met mense gesels oor die dinge waarin hulle geïnteresseerd is. In sekere gevalle is konfrontasies onvermydelik, maar probeer sover moontlik om moeilike situasies wat tot argumente kan lei, te vermy. Hierdie vermoë word deur baie mense bewonder. Jy moet ook leer om nie so maklik ander mense se gedrag te kritiseer nie, want mense kritiseer gewoonlik omdat hulle nie ander mense se optrede verstaan nie. Jy wil ook graag vriende maak en mense nader trek – wees dus ʼn positiewe persoon. ʼn Uitstekende voorbeeld van iemand met ʼn positiewe persoonlikheid was Suid-Afrika se voormalige president, Nelson Mandela. Almal begaan foute. Wanneer jy verkeerd is, vra onmiddellik om verskoning. Dit help om enige moeilike situasie te red. TOTAAL AFDELING B:
Kopiereg voorbehou
Eie woorde
1
Spreek mense se name korrek uit wanneer jy met hulle praat.
2
Glimlag vriendelik vir mense (om verskeie grense af te breek).
3
Gesels met mense oor hulle stokperdjies/hulle werk/die dinge waarin hulle belangstel.
4
Probeer situasies wat argumente kan veroorsaak, vermy.
5
Moenie (altyd) met ander mense se gedrag fout vind nie.
6
Wees positief (om mense nader te trek).
7
Vra dadelik om verskoning as jy verkeerd is. [Getal woorde: 64] [10]
Blaai om asseblief
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1
7 NSS – Memorandum
DBE/November 2014
AFDELING C: TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE Spelling: o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word. o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word. o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees. • Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies. • Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meerkeusevrae. VRAAG 3 TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 19 September 2013]
VRAAG
MEMORANDUM
PUNT
DENKVLAK
(Bloom)
3.1
• • • •
Die woord verskyn in drie tale. Die gevaarteken verskyn bokant die woord, GEVAAR. Die woord is in vetdruk/hoofletters/groot letters gedruk. Die doringdraadheining beklemtoon die gevaar. (Enige TWEE)
2
3.2
• • •
Dit manipuleer jou om betrokke te raak. Dit betrek die leser. Dit plaas die advertensie op ʼn persoonlike/intieme/informele vlak. (Enige EEN of soortgelyk)
1
6
3.3
jy
1
1
3.4
skatryk
1
1
3.5
negatiewe
1
1
3.6
• • •
1
3
3.7
Stuur/Tik/Skryf
1
3
3.8
Elektrisiteit
1
4
D krag D krag (Enige EEN)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
6
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1
VRAAG 3.9
8 NSS – Memorandum
DBE/November 2014
MEMORANDUM
PUNT
Ja. • As trotse Suid-Afrikaner, speel dit op my gevoel van nasietrots/ lojaliteit/vaderlandsliefde. • Die land se ekonomie is vir my belangrik. OF Nee. • Dit is die polisie se werk om diewe vas te keer. • Dit raak my nie persoonlik nie. • Ek betaal my eie elektrisiteitsverbruik. (Enige EEN of soortgelyk)
1
SUBTOTAAL:
DENKVLAK (Bloom)
6
[10]
VRAAG 4 TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit: Huisgenoot, 21 November 2013]
VRAAG
MEMORANDUM
4.1
• • •
4.2
Ek kies my vakke vir volgende jaar. (Of soortgelyk)
4.3
• •
4.4
• •
4.5
PUNT
1
C die kat die woorde anders bedoel. C die kat die woorde anders bedoel. (Enige EEN)
DENKVLAK
(Bloom)
2
1
3
Die vorige kat het ʼn eendjie gevang. Die vorige kat is deur die ma eend aangeval/doodgemaak/ weggejaag. (Enige EEN)
1
4
Sy groot oë. Die strepies bokant sy kop. (Enige EEN)
1
4
Die hond sê vir die mannetjiekat dat hy net soos die vorige kat sal verdwyn.
2
3
4.6
links
1
2
4.7
• •
1
4
(Dit word beklemtoon deur) die gebruik van ʼn uitroepteken. (Dit word beklemtoon deur) die feit dat dit in hoofletters/vetdruk/groter letters geskryf is. (Enige EEN)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1
9 NSS – Memorandum
VRAAG 4.8
MEMORANDUM
PUNT
In raampie 1 sien ons 4/meer eendjies, maar in raampie 2 is daar 3/minder eendjies sigbaar. Die eendjies word lopend voorgestel. (Enige EEN)
1
Die hond waarsku die kat vooraf sodat hy nie in die moeilikheid kom nie. (Of soortgelyk)
1
• •
4.9
DBE/November 2014
SUBTOTAAL:
DENKVLAK
(Bloom)
4
6
[10]
VRAAG 5 5.1 TEKS F: DIE RENOSTERMEISIE [Verwerk uit: Huisgenoot, 17 Oktober 2013]
VRAAG
MEMORANDUM
PUNT
DENKVLAK
(Bloom)
5.1.1
mej.
1
5.1.2
vyftien
1
1
5.1.3
Amina sê: “Ek is die renostermeisie by die skool.” (EEN punt vir korrekte leestekens en EEN punt vir korrekte woordorde.)
2
3
5.1.4
onderwyseres
1
1
5.1.5
• •
1
3
5.1.6
wêreldwyd
1
1
5.1.7
• •
1
3
5.1.8
ʼn Bloeiende renoster het my hartseer gemaak.
1
3
5.1.9
Amerikaner
1
1
5.1.10
Amina het vir die eerste keer ʼn renoster gesien toe sy twee jaar oud was.
1
3
Daar behoort renosters in die toekoms te wees. Daar behoort in die toekoms renosters te wees. (Enige EEN)
Renosters kan nie self praat nie. Renosters kan self nie praat nie. (Enige EEN)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
1
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1
VRAAG
10 NSS – Memorandum
MEMORANDUM
5.1.11
• •
5.1.12
Onmiddellik het sy gedink renosters is oulike diere.
5.1.13
• • •
Die Krugerwildtuin is dikwels deur haar gesin besoek. Dikwels is die Krugerwildtuin deur haar gesin besoek. (Enige EEN)
B oplos. B oplos. (Enige EEN)
DBE/November 2014
PUNT
DENKVLAK
(Bloom)
1
5
1
3
1
1
PUNT
DENKVLAK
5.2 TEKS G: PRENT [Uit: www.google.com]
VRAAG
MEMORANDUM
(Bloom)
5.2.1
voorskoot
1
5.2.2
verestoffer
1
1
5.2.3
stofsuier
1
1
5.2.4
spuitkannetjie
1
1
5.2.5
stoom
1
1
5.2.6
agtergrond
1
1
SUBTOTAAL:
1
[20] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou