NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 150 TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 2 bylaes en 1 aanhangsel.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1
2 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.
Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae.
2.
Beantwoord VRAAG 5.2.2 op BYLAE A en VRAAG 6.3.3 op BYLAE B. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die spasies op die BYLAES en lewer die BYLAES saam met jou ANTWOORDEBOEK in. Gebruik AANHANGSEL A om VRAAG 5.1 te beantwoord.
3.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word.
4.
Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
5.
Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.
6.
Toon AL die berekeninge duidelik aan.
7.
Rond AL die finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.
8.
Meeteenhede MOET aangedui word, waar van toepassing.
9.
Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui.
10.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1
3 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
VRAAG 1 1.1
24 × 345 10 389
1.1.1
Vereenvoudig: 45% van 26,7 −
1.1.2
Druk 1,068 as 'n gewone breuk uit, in vereenvoudigde vorm.
(2)
1.1.3
Fred, die oudste bekende lewende goudvis, was op 15 Maart 2012 presies 41 12 jaar oud. Gedurende watter maand en jaar is Fred gebore?
(2)
1.1.4
Herlei €32 527 na rand, as R1 = €0,10717.
(2)
1.1.5
Die afstand (S), in meter, wat deur 'n voorwerp afgelê is, word gegee deur:
(2)
S = 5t (t – 1), waar t = tyd (in sekondes) Bereken die waarde van S as t = 1,5. 1.1.6
(2)
'n Klas met 18 seuns en 24 meisies het vir 'n kompetisie ingeskryf. Bepaal die waarskynlikheid (in vereenvoudigde vorm) dat 'n seun willekeurig as die wenner van die kompetisie gekies sal word.
1.1.7
'n Gautrain is gedurende spitstyd elke 12 minute beskikbaar en ná spitstyd elke 20 minute beskikbaar. Ná spitstyd is daar 3 treine per uur. Bepaal hoeveel meer treine daar per uur gedurende spitstyd is as ná spitstyd.
1.2
(3)
(2)
Thokozile gebruik 'n resep om vinkel-en-granaatslaai te maak. Die bestanddele benodig vir 'n slaai wat tot 6 mense kan bedien, is soos volg:
Granaat
Vinkel • • • •
4 groot vars vinkelbolle 3 e. (eetlepel) olyfolie 50 g dennepitte 200 g fetakaas
• • •
Granaatpitte van 1 vrug (ongeveer 50 g) 2 e. vars vinkelpunte 2 e. vars kruisement
1.2.1
Druk die hoeveelheid fetakaas (in pond) uit wat vir die slaai vir die resep hierbo benodig word as 2,2 pond = 1 000 g.
(2)
1.2.2
As 10 e. = 125 m , bepaal hoeveel milliliter olyfolie vir die resep hierbo benodig word.
(2)
1.2.3
Bepaal die hoeveelheid dennepitte wat vir die slaai benodig sal word as 9 mense bedien moet word.
(2)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1
1.3
4 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
Sello besluit om groente in 'n reghoekige tuin, met 'n oppervlakte van presies 36 m2, te plant. Hy gebruik die grafiek hieronder om hom te help om oor die moontlike lengte en breedte van sy tuin te besluit. AFMETINGS VAN 'N TUIN MET 'N OPPERVLAKTE VAN 36 m²
40
Breedte (in meter)
35 30 25 20 15 10 5 0
0
3
6
9
12
15
Lengte (in meter)
1.3.1
Voltooi: As die lengte van die tuin toeneem, sal die breedte …
(1)
1.3.2
Skryf die breedte neer as die lengte van die tuin 9 m is.
(1)
1.3.3
Bepaal die sylengte van die tuin as die tuin vierkantig is.
(2)
1.3.4
Sello besluit om 'n tuin met 'n breedte van 400 cm aan te lê. Hy wil koolkoppe in reguit rye plant wat presies 16 cm van mekaar af moet wees.
Rye koolkoppe Bepaal die maksimum getal koolkoppe wat hy in 'n reguit ry oor die breedte van sy tuin kan plant.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(2) [27]
Wiskundige Geletterdheid/V1
5 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
VRAAG 2 2.1
Omgewingsbewaarders is bekommerd dat die natuurlike omgewing* van Suid-Afrika vinnig besig is om te verklein. Die grafiek hieronder toon hoe die natuurlike omgewing van KwaZulu-Natal (KZN) van 1994 tot 2010 verklein het en voorspel wat gedurende die volgende 20 jaar sal gebeur. [*Natuurlike omgewing – 'n gebied wat uit natuurlike plantegroei, soos bosse, woude, grasvelde en vleilande bestaan.] DIE WERKLIKE EN VOORSPELDE VERKLEINING VAN KZN SE NATUURLIKE OMGEWING VANAF 1994 80
60 50 40 30 20
2030
2026
2022
2018
2014
2010
2006
2002
0
1998
10
1994
% oorblywende natuurlike omgewing
70
Jaar
[Bron: Environment, people and conservation in Africa, Autumn 2012]
2.1.1
Skryf die persentasie natuurlike omgewing neer wat in 2006 in KZN oorgebly het.
2.1.2
Die grafiek voorspel dat 34% van KZN se natuurlike omgewing teen 2026 sal oorbly. Bepaal die persentasie natuurlike omgewing wat tussen 1994 en 2026 verlore sou gegaan het.
2.1.3
(2)
Die gemiddelde jaarlikse tempo waarteen die natuurlike omgewing in KZN vanaf 1994 tot 2012 verander het, was 127 909 hektaar per jaar. Die totale grondoppervlakte van KZN is 9 474 740 hektaar. Bereken die gemiddelde jaarlikse persentasietempo waarteen die natuurlike omgewing van 1994 tot 2012 in KZN verander het.
Kopiereg voorbehou
(2)
Blaai om asseblief
(2)
Wiskundige Geletterdheid/V1
2.2
6 NSS
Sooriya is 'n atletiekafrigter van middelafstandatlete. Sy atlete het 'n 800 m-tydtoets gehardloop en hy het die eindtye (in sekondes) van al die atlete wat deelgeneem het, soos volg aangeteken: 145 160
148 160
150 164
152 165
155 166
158 170
2.2.1
Bereken die mediaaneindtyd.
(2)
2.2.2
Die onderste kwartielwaarde is 151 en die boonste kwartielwaarde is 164,5. Bepaal hoeveel atlete se eindtye tussen die onderste en die boonste kwartiel lê.
(2)
As 'n atleet willekeurig gekies sou word uit dié wat aan die 800 m-tydtoets deelgeneem het, wat is die waarskynlikheid dat hierdie atleet die tydtoets in minder as 158 minute sou klaargemaak het? Druk jou antwoord as 'n persentasie uit.
(3)
2.2.3
2.3
DBE/Feb.–Mrt. 2014
Sooriya bereken gewoonlik die hartklop (die getal slae wat die hart in 'n sekere tydperk klop) van sy atlete en vergelyk dit met die aangetekende maksimum hartklop vir atlete. Hy gebruik die formule hieronder om die maksimum hartklop (MHK), in slae per minuut, vir elke geslag te bereken. MHK manlik = 202 – (0,55 × ouderdom in jaar) MHK vroulik = 216 – (1,09 × ouderdom in jaar) 2.3.1
Bereken die maksimum hartklop vir 'n 18-jarige vroulike atleet.
(2)
2.3.2
Bereken die ouderdom (in jaar) van 'n manlike atleet wat 'n maksimum hartklop van 189,9 slae per minuut het. 202 − MHK manlik Gebruik die formule: Ouderdom (in jaar) = 0,55
(2)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1
2.3.3
7 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
Sooriya het 'n grafiek wat die ouderdom en die maksimum hartklop van atlete volgens geslag aandui, vir makliker verwysing geteken.
Maksimum hartklop (slae per minuut)
205
MAKSIMUM HARTKLOP PER OUDERDOM VIR ATLETE
Vroulik
200
Manlik
195
190
185
180
175
Kopiereg voorbehou
50
10
15
20 25 Ouderdom (in jaar)
30
35
(a)
Watter geslag, tussen die ouderdom van 15 en 20, het die hoogste maksimum hartklop?
(1)
(b)
Bepaal die maksimum hartklop van 'n 29-jarige manlike atleet.
(2)
(c)
'n 15-jarige atleet het 'n maksimum hartklop van 199,65 slae per minuut. Bepaal die geslag van hierdie atleet.
(2)
(d)
Skat die ouderdom waarop die maksimum hartklop vir beide geslagte dieselfde sal wees.
(2)
(e)
Op watter ouderdom is die verskil tussen die maksimum hartklop vir beide geslagte presies 3 slae per minuut?
(2)
(f)
Bepaal die verskil in ouderdom tussen die geslagte as die maksimum hartklop vir beide geslagte 192 slae per minuut is.
Blaai om asseblief
(3) [29]
Wiskundige Geletterdheid/V1
8 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
VRAAG 3 3.1
Perskes is een van die belangrikste sagtevrugte wat in Suid-Afrika gekweek word. Die perskebedryf skep werksgeleenthede in die produksie- en verwerkingsektore in Suid-Afrika. Plaaswerkers se lone word deur Suid-Afrikaanse arbeidswetgewing gereguleer. Plaaswerkers werk gewoonlik nege uur per dag, vyf dae per week. TABEL 1 toon die minimum lone vir plaaswerkers vir die tydperk 1 Maart 2009 tot 1 Maart 2011. TABEL 1: Loonkoerse vir plaaswerkers vanaf 2009 tot 2011 JAAR UURLIKS WEEKLIKS MAANDELIKS 2009 R6,31 R1 230,45 A 2010 R6,74 R303,30 B 2011 R7,04 R316,80 R1 372,80
[Bron: www.daff.gov.za]
3.1.1
Bereken die ontbrekende waarde A.
3.1.2
Bereken die ontbrekende waarde B deur die formule te gebruik: Maandelikse koers (in rand) =
3.1.3
Weeklikse koers (in rand ) × 13 3
(2)
Bereken die persentasie verhoging in die weeklikse koers vanaf 2010 tot 2011. Gebruik die formule: Persentasie verhoging =
3.2
(3)
Verskil in weeklikse koers × 100% Aanvanklike weeklikse koers
(3)
TABEL 2 hieronder toon die produksie en uitvoer van perskes deur ses lande in die Suidelike Halfrond wat gedurende 2010 hoofprodusente was. TABEL 2: Produksie en uitvoer van perskes gedurende 2010 deur hoofprodusente in die Suidelike Halfrond LAND % PRODUKSIE HOEVEELHEID UITGEVOER (IN TON) Argentinië 27,19 10 017 Australië 7,18 5 526 Brasilië 18,87 0 Chili 30,53 91 916 Nieu-Seeland 3,21 84 Suid-Afrika 13,02 9 631
[Bron: www.daff.gov.za]
3.2.1
Identifiseer die land wat gedurende 2010 nie perskes uitgevoer het nie.
(1)
3.2.2
Bereken die totale hoeveelheid perskes (in ton) wat gedurende 2010 deur die SES lande uitgevoer is.
(2)
3.2.3
Bereken die hoeveelheid perskes (in ton) wat in 2010 deur Chili geproduseer is as die ses lande 1,2 miljoen ton perskes in totaal geproduseer het.
(3)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1
3.3
9 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
Die sirkeldiagram hieronder toon die perskeproduserende gebiede gedurende 2010. Die Wes-Kaap het vier produksiegebiede, soos getoon deur die kolomme langs die sirkeldiagram. Die kolomme toon slegs die 60% van die Wes-Kaap se deel van die sirkeldiagram. NASIONALE PERSKEPRODUSERENDE GEBIEDE IN 2010
Limpopo 12%
Vrystaat 11% Mpumalanga 4%
WES-KAAP
Piketberg
Wes-Kaap 60%
Gauteng 2,5%
Wolseley/ Tulbagh 12% Ceres 20% Klein Karoo 11%
Ander provinsies 10,5%
[Bron: www.daff.gov.za]
3.3.1
Druk Gauteng se perskeproduserende gebied uit as 'n breuk van die nasionale perskeproduserende gebied gedurende 2010, in vereenvoudigde vorm.
(2)
3.3.2
Bepaal die persentasie produksiegebied vir Piketberg.
(2)
3.3.3
Noem die produksiegebied(e) in die Wes-Kaap wat presies dieselfde persentasie grond vir die produksie van perskes gehad het as dié van die ander provinsies.
(2)
3.3.4
Kopiereg voorbehou
Watter produksiegebied in die Wes-Kaap het die grootste persentasie grond vir die produksie van perskes gehad?
Blaai om asseblief
(2) [22]
Wiskundige Geletterdheid/V1
10 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
VRAAG 4 4.1
Xora Gekombineerde Skool voorsien elke leerder van 'n A4-oefeningboek vir elk van hul leerareas/vakke. Grade en klasse is nie gekombineer nie. Die verspreiding van oefeningboeke vir elke fase word apart beplan, gebaseer op die getal leerders per klas, die getal klasse per fase en die getal leerareas/vakke per fase. • • •
Die Grondslagfase ontvang oefeningboeke met 32 bladsye. Die Intermediêre Fase ontvang oefeningboeke met 72 bladsye. Die Senior Fase en VOO-fase ontvang oefeningboeke met 92 bladsye.
TABEL 3: Plan vir die verspreiding van oefeningboeke Fase Maksimum Getal Getal Maksimum getal klasse per leerareas/ getal leerders per graad vakke per oefeningboeke klas graad per fase Grondslag: 32 2 4 768 Graad 1, 2 en 3 Intermediêr: 36 2 1 080 C Graad 4, 5 en 6 Senior: 5 9 4 455 B Graad 7, 8 en 9 VOO: 36 3 7 2 268 Graad 10, 11 en 12 TOTAAL A Bepaal die volgende ontbrekende waardes in TABEL 3: 4.1.1
A
(2)
4.1.2
B
(2)
4.1.3
C
(3)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1
4.2
11 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
Die sekretaresse by Xora Gekombineerde Skool het die pryse van die verskillende verskaffers opgesom om die skoolbeheerliggaam te help om op 'n geskikte verskaffer te besluit. TABEL 4: Pryse (in rand) van verskillende A4-oefeningboeke van verskillende verskaffers
NAAM VAN VERSKAFFER
4.3
Books for All
Write On Me
1,75
1,75
1,80
1,92
1,99
2,05
2,15
32 bladsye
1,50
1,52
1,32
1,47
1,10
1,32
1,48
1,52
1,25
92 bladsye
7,80
7,95
8,00
7,68
7,90
8,15
8,50
8,99
7,80
Exell
Paper Shop
1,73
School
1,70
The Book
AB Books
72 bladsye
Store K
Station Stationers
TIPE A4OEFENINGBOEK
4.2.1
Identifiseer die goedkoopste verskaffer van 'n 92 bladsy-oefeningboek.
(1)
4.2.2
Bepaal die mediaanprys van 'n 72 bladsy-oefeningboek.
(1)
4.2.3
Rangskik die pryse van die 32 bladsy-oefeningboeke in dalende volgorde.
(2)
4.2.4
Identifiseer die modale prys vir 'n 32 bladsy-oefeningboek.
(2)
4.2.5
Bereken die omvang/variasiewydte van die pryse van die 92 bladsyoefeningboeke.
(2)
4.2.6
Bereken die gemiddelde prys van 'n 72 bladsy-oefeningboek.
(3)
Die verpakking van A4-oefeningboeke word volgens die tabel hieronder gedoen. TABEL 5: Verpakking van A4-oefeningboeke Tipe 32 bladsye 200 Getal boeke per pak
72 bladsye 100
92 bladsye 20
4.3.1
Bereken die getal pakke 32 bladsy-oefeningboeke wat nodig sal wees om 768 boeke te verpak.
4.3.2
Die skool het 'n spesiale prys gekry vir grootmaataankope en het slegs R16 200 betaal vir die 4 455 oefeningboeke wat vir die Senior Fase benodig word.
(2)
Bepaal die prys per pak van die 92 bladsy-oefeningboeke. Gebruik die formule: R16 200 × Getal oefeningboeke per pak Prys per pak = Getal oefeningboeke benodig
Kopiereg voorbehou
(3) [23] Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1
12 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
VRAAG 5 5.1
Die Baviaanskloof Mega-reservaat (BMR) wat in die Oos-Kaap geleë is, is in 2004 as 'n Wêrelderfenisterrein verklaar. Dit is tans vasgevang in 'n mens-karnivoorkonflik waar boere en roofdiere bots as gevolg van veeverliese. [Karnivore is vleisetende diere. Roofdiere is diere wat ander diere jag en doodmaak vir kos.] ROOFDIERE
Rooikat
Jakkals
Gebruik die kaart in AANHANGSEL A om die volgende vrae te beantwoord: 5.1.1
Gee die ruitverwysing van St Francisbaai.
(2)
5.1.2
Bepaal die kortste afstand (in mm) op die kaart tussen Humansdorp en Jeffreysbaai. Die liniaal wat in AANHANGSEL A voorsien word, mag gebruik word.
(2)
5.1.3
In watter algemene rigting is die Addo-Olifant Nasionale Park vanaf die Tsitsikamma Nasionale Park?
(1)
5.1.4
Skryf die name van die roetes neer wat 'n mens kan gebruik om vanaf Uitenhage na Steytlerville te reis.
(2)
5.2 Die Sentrum vir Afrika-bewaringsekologie het 'n projek by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit begin om te bepaal watter roofdiere by veeverliese in die BMR betrokke is. Die tabel hieronder toon die hoofoorsake van veevrektes. TABEL 6: Oorsake van veevrektes in die BMR Roofdiere
Bobbejane
Voëls
Bosvarke
Rooikatte
Jakkalse
Luiperds
Onbekend
% bydrae tot veeverliese
Rondloperhonde
6
13
2
20
37
5
2
15
[Bron: Environment People and Conservation in Africa: Autumn 2012/Issue 10]
5.2.1
Watter roofdier is verantwoordelik vir die hoogste persentasie bydrae tot veeverliese in die BMR?
(1)
5.2.2
Gebruik TABEL 6 om 'n horisontale kolomgrafiek op BYLAE A te teken wat die verwantskap tussen die oorsake van veevrektes en die persentasie bydrae tot veeverliese toon.
(6)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1
5.3
13 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
Die boere in die BMR is ook bekommerd oor gronderosie. Hulle besluit om skanskorfmandjies (groot hokke) te bou om te gebruik om verdere gronderosie te voorkom. Diagramme en 'n foto van 'n skanskorfmandjie word hieronder getoon. Ogiesdraad
Diafragma
Diafragma Dik draad
1,5 m 1m 2m Die middelste paneel van die skanskorfmandjie word die diafragma genoem. 5.3.1
Die afmetings van die skanskorfmandjie is: L = Lengte = 2 m B = Breedte = 1 m H = Hoogte = 1,5 m (a)
Bepaal die totale lengte van die dik draad wat benodig word om die raam van die skanskorfmandjie te bou.
(b)
Gebruik die volgende formule om die totale oppervlakte te bepaal van die ogiesdraad wat benodig word om 'n skanskorfmandjie te maak. Totale oppervlakte van ogiesdraad = 3 × B × H + 2 × L(H + B)
5.3.2
(3)
Die boere besluit om 'n groter skanskorfmandjie te bou, maar om die verhouding van die afmetings van die oorspronklike skanskorfmandjie dieselfde te hou, dit wil sê L : B : H = 2 : 1 : 1,5 Bereken die hoogte van die nuwe skanskorfmandjie as dit 'n lengte van 3 m het.
Kopiereg voorbehou
(3)
Die boere wil die koste van die ogiesdraad bepaal wat nodig is om 20 skanskorfmandjies te bedek. Die totale oppervlakte om 20 mandjies te bedek (speling vir oorhang ingesluit) is 699,3 m² en die koste van die ogiesdraad is R59,95 per m². Bereken die totale koste van die ogiesdraad wat vir die 20 mandjies nodig is, afgerond tot die naaste R10.
5.3.3
(4)
Blaai om asseblief
(2) [26]
Wiskundige Geletterdheid/V1
14 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
VRAAG 6 6.1
Zimkitha koop materiaal om vadoeke en afdroogdoeke te maak wat sy op 'n plaaslike vlooimark verkoop. Die materiaal wat sy koop, het 'n vasgestelde breedte van 120 cm en word in enige lengte wat benodig word, gesny. Sy sny die materiaal in reghoekige stukke van 30 cm × 45 cm om die afdroogdoeke te maak en 30 cm × 30 cm om die vadoeke te maak, soos in die foto's hieronder getoon.
Vadoek 6.1.1
Afdroogdoek
Bereken die oppervlakte van die materiaal wat benodig word om EEN afdroogdoek te maak. Jy mag die formule gebruik: (2)
Oppervlakte van ʼn reghoek = lengte × breedte 6.1.2
Zimkitha wil 'n sierrandjie om 'n paar van die afdroogdoeke maak. Bereken die omtrek van 'n afdroogdoek. Jy mag die formule gebruik: (3)
Omtrek van 'n reghoek = 2(lengte + breedte)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1
6.2
15 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
Sy gebruik die sny-uitleg om die vadoeke en afdroogdoeke te maak, soos in die skets hieronder getoon. Sny-uitleg vir vadoeke en afdroogdoeke met gebruik van stippellyne: 45 cm
120 cm
30 cm
Lengte van die materiaal 6.2.1
Bepaal die minimum lengte van die materiaal wat Zimkitha nodig sal hê as sy presies 4 vadoeke en 4 afdroogdoeke wil maak.
(2)
6.2.2
Bepaal die maksimum getal vadoeke en afdroogdoeke wat sy kan maak as sy 'n stuk materiaal het wat presies 180 cm lank is.
(3)
6.2.3
Die rande van die vadoeke word gestik om die hoeke rond te maak soos in die diagram langsaan getoon.
Een hoek van 'n vadoek Sny op die x cm stippellyn x cm
Sy gebruik die volgende formule om die oppervlakte van die voltooide vadoek te bereken: Oppervlakte (in cm2) = 900 – x2 (4 – π) (x is die afstand vanaf die sy van die vierkant waar sy begin om die hoeke rond te maak.) Bereken die oppervlakte van EEN voltooide vadoek as x = 3 en deur π = 3,14 te gebruik.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(3)
Wiskundige Geletterdheid/V1
6.3
16 NSS
DBE/Feb.–Mrt. 2014
Zimkitha koop die materiaal teen R45,00 per meter. Sy gebruik die tabel hieronder om haar te help om die koste van die materiaal wat sy benodig, te bereken. TABEL 7: Koste van die materiaal Lengte van materiaal 0 2 (in meter) 0 90 Koste (in rand) 6.3.1
4
5
7
B
10
180
A
315
360
450
Voltooi die volgende formule: Koste van die materiaal = R45,00 × ...
(2)
6.3.2
Bereken die ontbrekende waardes A en B.
(4)
6.3.3
Gebruik TABEL 7 om 'n lyngrafiek op BYLAE B te teken wat die verwantskap tussen die lengte en die koste van die materiaal voorstel. TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
(4) [23] 150
Wiskundige Geletterdheid/V1
DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS
SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: BYLAE A VRAAG 5.2.2 TABEL 6: Oorsake van veevrektes in die BMR Roofdiere
Bobbejane
Voëls
Bosvarke
Rooikatte
Jakkalse
Luiperds
Onbekend
% bydrae tot veeverliese
Rondloperhonde
6
13
2
20
37
5
2
15
VERLIES AAN VEE DEUR ROOFDIERE
Onbekend
Rondloperhonde
Luiperds
Roofdier
Jakkalse
Rooikatte
Bosvarke
Voëls
Bobbejane
0
10
20 % bydrae tot verlies
Kopiereg voorbehou
30
40
Wiskundige Geletterdheid/V1
DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS
SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: BYLAE B VRAAG 6.3.3 TABEL 7: Koste van die materiaal Lengte van materiaal 0 2 (in meter) 0 90 Koste (in rand)
4
5
7
B
10
180
A
315
360
450
KOSTE VAN DIE MATERIAAL 500
Koste (in rand)
400
300
200
100
0 0
2
4
6
Lengte (in meter)
Kopiereg voorbehou
8
10
Wiskundige Geletterdheid/V1
DBE/Feb.–Mrt. 2014
NSS
AANHANGSEL A Die kaart hieronder toon 'n gedeelte van die Oos-Kaap met nasionale roetes aangedui deur en streeksroetes deur
1
2
3
4
A
B
C
[Bron: www.savenues.com]
SENTIMETER 1
2
3
4
MILLIMETER Kopiereg voorbehou
5