Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2) NOVEMBER 2011 PUNTE: 150 TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 4 gegewensblaaie.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
2 NSS
DBE/November 2011
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.
Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer.
2.
Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.
3.
Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A (25) AFDELING B (125)
4.
Jy mag nieprogrammeerbare sakrekenaars gebruik.
5.
Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
6.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is
7.
Gegewensblaaie en 'n periodieke tabel is vir jou gebruik aangeheg.
8.
Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
9.
Rond al jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
3 NSS
DBE/November 2011
AFDELING A VRAAG 1: EENWOORDITEMS Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.1–1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.1
Die homoloë reeks waaraan die verbinding CH3Cℓ behoort
(1)
1.2
Die algemene term wat verbindings wat slegs uit waterstof- en koolstofatome bestaan, beskryf
(1)
Die stadium wat in 'n omkeerbare reaksie bereik word wanneer die tempo van die voorwaartse reaksie gelyk is aan die tempo van die terugwaartse reaksie
(1)
Die naam van die chemiese stof waarin Aℓ2O3 opgelos word om sy smeltpunt te verlaag tydens die industriële ekstraksie van aluminium
(1)
1.3 1.4 1.5
Die vermoë van 'n sel om lading te stoor
(1) [5]
VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (2.1–2.10) in die ANTWOORDEBOEK neer. 2.1
2.2
Watter EEN van die volgende algemene formules stel alkyne voor? A
CnH2n+2
B
CnH2n-2
C
CnH2n
D
CnH2n-1
Watter
EEN
(2) van
die
volgende
homoloë
reekse
bevat
NIE
'n
KARBONIELGROEP ( C O ) nie? A B C D
Aldehiede Alkohole Karboksielsure Esters
Kopiereg voorbehou
(2)
Blaai om asseblief
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
2.3
4 NSS
DBE/November 2011
Die strukture van vier organiese verbindings word hieronder aangetoon. CH3
I CH3
CH
II CH
CH3
CH2 CH
CH3
CH2
OH III
CH3
CH
CH
OH
CH3
OH
CH3 CH3
IV
CH3
CH
CH2
CH3
CH2 OH
Watter van die verbindings hierbo het dieselfde IUPAC-naam? A B C D 2.4
Slegs I en II Slegs III en IV Slegs I en III Slegs II en IV
(2)
Die reaksie voorgestel deur die vergelyking hieronder bereik ewewig. 2CrO 24− (aq) + 2H+(aq) ⇌ Cr2O 72− (aq) + H2O(ℓ) geel oranje Watter EEN van die volgende veranderinge aan die reaksiemengsel sal sy kleur van geel na oranje verander? A B C D
Voeg 'n katalisator by. Voeg water by die reaksiemengsel. Voeg 'n paar druppels natriumhidroksiedoplossing by die reaksiemengsel. Voeg 'n paar druppels gekonsentreerde soutsuur by die reaksiemengsel.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(2)
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
2.5
5 NSS
DBE/November 2011
Die Maxwell-Boltzmann-energieverspreidingskrommes hieronder toon die getal deeltjies as 'n funksie van hul kinetiese energie vir 'n reaksie by vier verskillende temperature. Die minimum kinetiese energie benodig vir effektiewe botsings om plaas te vind, word deur E voorgestel.
Getal deeltjies
A B C D
E
Kinetiese energie
Watter EEN van hierdie krommes stel die reaksie met die hoogste tempo voor? A B C D
(2)
'n Sekere chemiese reaksie word deur die potensiële-energiediagram hieronder voorgestel. Potensiële energie (kJ)
2.6
A B C D
Ea E1 ∆H E2
Reaksieverloop
Watter EEN van die volgende groothede sal verander wanneer 'n katalisator bygevoeg word? A
E2
B
E1
C
Ea
D
∆H
Kopiereg voorbehou
(2)
Blaai om asseblief
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
2.7
verloor dit elektrone en word geöksideer. verloor dit elektrone en word gereduseer. neem dit elektrone op en word geöksideer. neem dit elektrone op en word gereduseer.
(2)
Watter EEN van die volgende stowwe KAN NIE as kunsmis gebruik word NIE? A B C D
2.9
DBE/November 2011
Wanneer 'n metaalatoom 'n ioon word … A B C D
2.8
6 NSS
Stikstofgas Gwano Beenmeel Ammoniumsulfaat
(2)
Beskou die twee halfreaksies hieronder wat in 'n battery plaasvind. Zn(s) + 2OH-(aq) → ZnO(s) + H2O(ℓ) + 2eAg2O(s) + H2O(ℓ) +2e- → 2Ag(s) +2OH-(aq) Watter EEN van die volgende stellings is KORREK?
2.10
A
Ag(s) word gereduseer.
B
Zn(s) is die anode.
C
Ag2O(s) is die negatiewe elektrode.
D
Elektrone word van Ag(s) na Zn(s) oorgedra.
(2)
Die oksidasiegetal van koper (Cu) in die verbinding CuSO4 is … A
-2
B
-4
C
+2
D
+4
(2) [20] TOTAAL AFDELING A:
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
25
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
7 NSS
DBE/November 2011
AFDELING B INSTRUKSIES 1.
Begin elke vraag op 'n NUWE bladsy.
2.
Laat een reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 3.1 en VRAAG 3.2.
3.
Die formules en substitusie moet in ALLE berekeninge getoon word.
4.
Rond alle finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af.
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die letters A tot F in die tabel hieronder stel ses organiese verbindings voor. A
H
B
H
H
H
H
O
C
C
C
C
C
H
H
H H
C
H H H
C
C
C
H
H
H
H C
D
CH2
CH2 H
CH2
H
O
H
C
C
C H
H
E H
H
H
F H
H etielbutanoaat
H
3.1
3.2
3.3
C
C
C
C
H
H
H
H
H
Skryf die letter neer wat die volgende voorstel 3.1.1
'n Ketoon
(1)
3.1.2
'n Verbinding wat 'n isomeer van prop-1-een is.
(1)
Skryf die IUPAC-naam neer van die volgende: 3.2.1
Verbinding A
(2)
3.2.2
Verbinding B
(2)
Skryf die NAAM of FORMULE neer ELK van die TWEE produkte wat tydens die volledige verbranding van verbinding E vorm.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(2)
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
3.4
8 NSS
DBE/November 2011
Verbinding F is 'n organiese produk van die reaksie tussen 'n karboksielsuur en etanol. Skryf die volgende neer: 3.4.1
Die naam van die homoloë reeks waaraan verbinding F behoort
(1)
3.4.2
Die struktuurformule van die FUNKSIONELE GROEP van karboksielsure
(1)
Die IUPAC-naam van die karboksielsuur wat gebruik word om verbinding F te berei
(2)
3.4.3
3.4.4
Die struktuurformule van verbinding F
(2) [14]
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Drie koolwaterstowwe (A, B en C) met molekulêre formule C5H12 word gebruik om die effek van VERTAKKING op die KOOKPUNTE van koolwaterstowwe te ondersoek. Die resultate verkry, word in die tabel hieronder aangetoon. KOOLWATERSTOF A B C 4.1
4.2
KOOKPUNT (°C) 36 28 10
Skryf die term neer wat gebruik word om verbindings met dieselfde molekulêre formule, maar verskillende struktuurformules, te beskryf.
(1)
Skryf vir hierdie ondersoek die volgende neer: 4.2.1
Afhanklike veranderlike
(1)
4.2.2
Onafhanklike veranderlike
(1)
4.2.3
Gekontroleerde veranderlike
(1)
4.3
Is hierdie koolwaterstowwe versadig of onversadig? Verduidelik die antwoord.
4.4
Een van die koolwaterstowwe (A, B of C) het 'n reguitketting met geen vertakkings nie. Skryf die volgende neer:
(3)
4.4.1
Die letter (A, B of C) wat hierdie koolwaterstof voorstel
(1)
4.4.2
Sy IUPAC-naam
(2)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
4.5
4.6
9 NSS
DBE/November 2011
Beskou koolwaterstof C en sy kookpunt. 4.5.1
Skryf die struktuurformule van koolwaterstof C neer.
(2)
4.5.2
Verduidelik hoekom koolwaterstof C die laagste kookpunt het. In jou verduideliking, verwys na sy struktuur, intermolekulêre kragte en die energie betrokke.
(3)
Watter EEN van die koolwaterstowwe (A, B of C) het die hoogste dampdruk? Verwys na die data in die tabel om 'n rede vir die antwoord te gee.
(2) [17]
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) In die vloeidiagram hieronder stel R, P en Q verskillende tipes reaksies voor.
CH3
CH
CH2
P
Alkohol X (hoofproduk)
R
CH3CHBrCH3
5.1
5.2
Q
Alkohol Y
Noem die tipe reaksie voorgestel deur: 5.1.1
P
(1)
5.1.2
Q
(1)
5.1.3
R
(1)
Gebruik struktuurformules en skryf 'n gebalanseerde vergelyking vir reaksie P neer.
(4)
5.3
Skryf die IUPAC-naam van alkohol Y neer.
(2)
5.4
Reaksie Q vind in die teenwoordigheid van 'n BASIS plaas. Skryf TWEE reaksietoestande vir hierdie reaksie neer.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(2) [11]
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
10 NSS
DBE/November 2011
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Leerders gebruik koper(II)oksied-POEIER om waterstofperoksied te ontbind. Hulle voeg 1 g koper(II)oksied by 100 cm3 waterstofperoksied in 'n fles wat aan 'n afleibuis verbind is. Die reaksie wat plaasvind, word deur die volgende gebalanseerde vergelyking voorgestel: CuO(s) 2H2O2(ℓ) 2H2O(ℓ) + O2(g) 6.1
Skryf die naam neer van EEN stuk apparaat wat gebruik kan word om die volume van die gas wat gevorm word, te meet.
(1)
Die volume suurstofgas wat gevorm word, word elke 10 sekondes gemeet. Die resultate verkry, word in die grafiek hieronder aangetoon. 70
Volume suurstofgas (cm3)
60 50 40 30 20 10 0
0
10
20
30
40
50
60
70
80
90
Tyd (s)
6.2
Gebruik die grafiek om die volume suurstofgas wat in die fles by 15 sekondes opgevang is, te bepaal.
(2)
Hoe verander die tempo van die reaksie tussen t = 40 s en t = 70 s? Skryf slegs VERMEERDER, VERMINDER of BLY DIESELFDE neer. Verwys na die grafiek om die antwoord te verduidelik.
(2)
6.4
Wat is die funksie van die koper(II)oksied in hierdie reaksie?
(1)
6.5
Behalwe vir suurstof, skryf die NAME of FORMULES neer van TWEE stowwe wat in die fles teenwoordig is na 90 sekondes.
(2)
Die leerders vind dat suurstof teen 'n stadiger tempo vorm wanneer 1 g van 'n SOLIEDE STUK koper(II)oksied gebruik word. Verduidelik hierdie waarneming volledig.
(2)
6.3
6.6
6.7
Ons weet dat 'n onaangename asem die gevolg is van bakteriese aktiwiteit in die mond in die afwesigheid van suurstof. Gebruik die reaksie hierbo om te verduidelik hoekom 'n oplossing wat waterstofperoksied bevat, as mondspoel gebruik kan word om onaangename asem te verbeter.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(2) [12]
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
11 NSS
DBE/November 2011
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 7.1
Die nywerheidsbereiding van waterstofgas word deur die vergelyking hieronder voorgestel. CH4(g) + H2O(g) ⇌ CO(g) + 3H2(g)
∆H > 0
Die reaksie bereik ewewig by 1 000 °C in 'n geslote houer. 7.1.1
Skryf Le Chatelier se beginsel neer.
(3)
7.1.2
Hoe sal 'n toename in druk by 1 000 °C (deur die volume te verklein) die opbrengs van waterstofgas beïnvloed? Skryf slegs VERMEERDER, VERMINDER of GEEN EFFEK NIE neer. Verduidelik die antwoord.
(3)
Gee TWEE redes hoekom hoë temperature vir hierdie reaksie gebruik word.
(2)
7.1.3
7.2
Beskou die omkeerbare reaksie voorgestel deur die gebalanseerde vergelyking hieronder. H2(g) + CO2(g) ⇌ H2O(g) + CO(g) Aanvanklik word x mol H2(g) met 0,3 mol CO2(g) in 'n verseëlde 10 dm3-houer gemeng. Wanneer ewewig by 'n sekere temperatuur bereik word, word gevind dat daar 0,2 mol H2O(g) teenwoordig is. Die ewewigskonstante (Kc) vir die reaksie by hierdie temperatuur is 4. 7.2.1
Bereken die aanvanklike getal mol H2(g), x, wat in die houer was.
7.2.2
Die reaksie word nou by 'n baie hoër temperatuur uitgevoer. Daar word gevind dat Kc afneem by hierdie hoër temperatuur. Is hierdie reaksie eksotermies of endotermies? Verduidelik die antwoord.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(8)
(3) [19]
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
12 NSS
DBE/November 2011
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die potensiaalverskil van 'n galvaniese sel, wat eksperimenteel deur leerders gemeet word, word VERGELYK met sy potensiaalverskil bereken by standaardtoestande. Hulle stel die galvaniese sel hieronder getoon op. V
Cu
Pb
soutbrug
Cu2+(aq)
Pb2+(aq)
Die voltmeter meet 'n aanvanklike lesing van 0,3 V. 8.1
Skryf die energie-omsetting wat in hierdie sel plaasvind neer.
(1)
8.2
Noem EEN funksie van die soutbrug.
(1)
8.3
Skryf die halfreaksie neer wat by die anode plaasvind.
(2)
8.4
In watter rigting vloei elektrone in die eksterne stroombaan wanneer hierdie sel 'n stroom lewer? Skryf slegs 'van Cu na Pb' of 'van Pb na Cu' neer.
(1)
8.5
Skryf die gebalanseerde netto (algehele) selreaksie neer.
(3)
8.6
Is die selreaksie eksotermies of endotermies?
(1)
8.7
Gebruik die Tabel van Standaard Reduksiepotensiale om die aanvanklike potensiaalverskil (emk) van die sel hierbo by STANDAARDTOESTANDE te bereken.
(4)
8.8
Uit die resultate verkry, kom die leerders tot die gevolgtrekking dat die gemete potensiaalverskil van die berekende potensiaalverskil verskil. Gee TWEE moontlike redes vir hierdie verskil in waardes.
Kopiereg voorbehou
(4) [17]
Blaai om asseblief
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
13 NSS
DBE/November 2011
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) In die elektrolitiese sel, voorgestel hieronder, word twee KOOLSTOFSTAWE as elektrodes gebruik en 'n gekonsentreerde koper(II)chloriedoplossing word as elektroliet gebruik. battery Q
P
CuCℓ2(aq) Wanneer die sel in werking is, word 'n gas by elektrode P vrygestel, terwyl elektrode Q met 'n rooibruin laag bedek word. 9.1
Definieer die term elektroliet.
(2)
9.2
Skryf 'n halfreaksie neer ter verduideliking van die waarneming gemaak by: 9.2.1
Elektrode P
(2)
9.2.2
Elektrode Q
(2)
9.3
Watter elektrode, P of Q, is die katode? Gee 'n rede vir die antwoord.
9.4
Die koolstofstawe in die sel hierbo word nou met KOPERSTAWE vervang.
(2)
Die volgende waarnemings word by elektrode P gemaak: • •
Geen gas word vrygestel nie. Sy oppervlak kom skurf en geërodeer voor.
9.4.1
9.4.2
Kopiereg voorbehou
Verwys na die RELATIEWE STERKTES VAN REDUSEERMIDDELS om hierdie waarneming te verduidelik. Hierdie sel kan vir die suiwering van koper gebruik word. Watter elektrode (P of Q) sal met onsuiwer koper tydens die suiweringsproses vervang word?
Blaai om asseblief
(3)
(1) [12]
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
14 NSS
DBE/November 2011
VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die vereenvoudigde diagram van 'n membraansel wat in die chlooralkalienywerheid gebruik word, word hieronder aangetoon. Gas A, gas B en verbinding C is die drie hoofprodukte wat tydens hierdie proses gevorm word. X en Y stel die twee elektrodes voor. Gas A
Gas B Membraan Soutwater
Water X
Y Gebruikte soutoplossing
Verbinding C
Kragbron
10.1
Skryf die funksie van die membraan in hierdie sel neer.
(1)
10.2
Watter elektrode, X of Y, is aan die positiewe terminaal van die kragbron gekoppel? Verduidelik kortliks hoe jy by die antwoord uitgekom het.
(2)
10.3
10.4
10.5
Skryf die NAAM of FORMULE neer van: 10.3.1
Gas A
(1)
10.3.2
Gas B
(1)
10.3.3
Verbinding C
(1)
Skryf die gebalanseerde netto (algehele) vergelyking neer vir die reaksie wat in hierdie sel plaasvind. Die chlooralkalienywerheid word soms geblameer dat dit bydra tot die kweekhuiseffek. Verduidelik kortliks hoe die sel hierbo bydra tot die kweekhuiseffek.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(3)
(2) [11]
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
15 NSS
DBE/November 2011
VRAAG 11 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Salpetersuur word in die bereiding van kunsmis gebruik. Die vloeidiagram hieronder toon die drie stappe (A, B en C) in die nywerheidsbereiding van salpetersuur.
NH3(g) 11.1
11.1.2
11.3
Stikstof(II)oksied
B O2
NO2(g)
C O2
HNO3(ℓ)
Skryf die volgende neer: 11.1.1
11.2
A O2
Naam van hierdie nywerheidsproses vir die bereiding van salpetersuur
(1)
Gebalanseerde vergelyking vir stap B
(3)
NH3(g) reageer met O2(g) om twee produkte in stap A te vorm. Een van die produkte is stikstof(II)oksied. Skryf die NAAM of FORMULE van die ANDER produk neer.
(1)
In stap C word water by die reaksiemengsel gevoeg. Hierdie stap kan deur die volgende onvolledige vergelyking voorgestel word: NO2(g) + ___ + H2O(ℓ) → HNO3(ℓ) Skryf die onvolledige vergelyking hierbo oor in jou ANTWOORDEBOEK, vul die ontbrekende reaktans in en balanseer die vergelyking.
11.4
(2)
'n 50 kg-sak kunsmis het die volgende inligting op soos in die diagram hieronder getoon.
3 – 1 – 5 (30)
Bereken die massa stikstof teenwoordig in hierdie sak kunsmis. 11.5
(3)
Ongekontroleerde gebruik van kunsmis kan veroorsaak dat 'n oormaat kunsmis in strome en riviere afloop en tot eutrofisering lei. Noem EEN negatiewe gevolg wat eutrofisering in water op mense kan hê. TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL:
Kopiereg voorbehou
(2) [12] 125 150
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
DBE/November 2011 NSS
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12 VRAESTEL 2 (CHEMIE) DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12 PAPER 2 (CHEMISTRY)
TABEL 1: FISIESE KONSTANTES/TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS NAAM/NAME Standaarddruk Standard pressure Molêre gasvolume by STD Molar gas volume at STP Standaardtemperatuur Standard temperature Lading op elektron Charge on electron
SIMBOOL/SYMBOL
WAARDE/VALUE
pθ
1,013 x 105 Pa
Vm
22,4 dm3∙mol-1
Tθ
273 K
e
-1,6 x 10-19 C
TABEL 2: FORMULES/TABLE 2: FORMULAE c=
n=
m M
n V
or/of m MV θ θ E sel = E katode − E θanode / Eθcell = Eθcathode − Eθanode c=
of/or q = I∆t
θ θ E θsel = E reduksie − E θoksidasie / E θcell = E reduction − E θoxidation
W = Vq of/or θ θ θ θ E θsel = E θoksideermiddel − E reduseermi ddel / E cell = E oxidising agent − E reducing agent
Kopiereg voorbehou
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
DBE/November 2011 NSS
TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS 6
Fr
0,9
0,7
133 87
Ac
96 74
75
101 76
59 45
Rh 103 77
59 46
Pd
Ag
65 48
Cd
106 78
108 79
112 80
In
Sn
Sb
Se
3,0
2,5
79 52
122 83
Te 128 84
Po
9
4 10
F
Ne
19 17
20 18
Cℓ
Ar
35,5 35
40 36
Br
Kr
80 53
84 54
I
Xe
127 85
131 86
At
Rn
Hf
Ta
W
Re
Os
Ir
Pt
Au
Hg
181
184
186
190
192
195
197
201
204
207
209
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
Ce
Pr
Nd
Pm
Sm
Eu
Gd
Tb
Dy
Ho
Er
Tm
Yb
Lu
140
141
144
150
152
157
159
163
165
167
169
173
175
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
Th
Pa
U
Np
Pu
Am
Cm
Bk
Cf
Es
Fm
Md
No
Lr
238
Bi
4,0
3,5
3,0
75 51
119 82
Pb
As
2,8
Ge 73 50
115 81
Tℓ
2,1
1,8
70 49
S 32 34
2,4
Ga
P
16 16
31 33 2,0
Zn
28 32 1,8
Cu 63,5 47
1,6
1,9
Ni
14 15
O
2,5
Ru
Co
27 31
30
Si
N
8
2,1
56 44
12 14
1,8
Tc
Fe
1,9
55 43
1,8
Mn
29
Aℓ
C
7
1,9
2,0 1,5
11 13
1,7
63,5
B
6 2,5
5
1,6
Cu
18 (VIII)
He
Simbool Symbol
1,8
1,5
1,6
17 (VII)
179
232 Kopiereg voorbehou
Mo
16 (VI)
2
2,2
92 73
29
2,2
91 72
52 42 1,9
Nb
15 (V)
2,5
Ra
Zr
Cr
14 (IV)
2,0
139 89
51 41
13 (III)
1,9
La
137 88
V
48 40
12
1,8
89 57
Ti
11
Benaderde relatiewe atoommassa Approximate relative atomic mass 24 25 26 27 28
1,8
Y
Ba
226
1,5
45 39
23
10
1,8
Cs
88 56 0,9
0,7
86 55
Sr
Sc
22
1,4
Rb
Ca 40 38
1,0
0,8
39 37
21
1,6
K
24 20 1,0
0,8
23 19
Mg 1,3
Na
Be 9 12
1,2
0,9
7 11
Elektronegatiwiteit Electronegativity
1,6
1,5
1,0
Li
4
1,2
2,1
KEY/SLEUTEL
1 3
9
Atoomgetal Atomic number
1
H
8
7
1,7
5
4
1,9
3
1,8
2 (II)
2,2
1 (I)
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
DBE/November 2011 NSS
TABEL 4A: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS θ
E (V)
Halfreaksies/Half-reactions F2(g) + 2e 3+
Co
−
+e
H2O2 + 2H+ +2e− − MnO 4
+ 8H + 5e− +
−
Cℓ2(g) + 2e 2− Cr2O 7
+ 1,81
⇌
2H2O
+1,77
⇌ ⇌ ⇌
−
⇌
2H2O
+
3+
2+
+ 1,36 + 7H2O
+ 1,33 + 1,23
Pt
+ 1,23 + 1,20
⇌
2Br−
+ 1,07
⇌
Mn
+ 1,51
+ 2H2O
+
−
⇌
NO(g) + 2H2O
+ 0,96
2+
−
⇌
Hg(ℓ)
+ 0,85
⇌
Ag
+ 0,80
⇌
NO2(g) + H2O
+ 0,80
+ 4H + 3e + 2e
Ag+ + e− +
−
3+
+ e−
+ 2H + e Fe
O2(g) + 2H + 2e− +
I2 + 2e− −
+
Cu + e
SO2 + 4H+ + 4e− 2H2O + O2 + 4e− 2+
Cu
−
+ 2e
+
−
2+
−
+ 4H + 2e Cu
4+
Sn
+e
−
+ 2e
S + 2H+ + 2e− −
+
2H + 2e
Fe3+ + 3e− 2+
+ 2e−
2+
−
Pb Sn
+ 2e
Ni2+ + 2e− 2+
Co
−
+ 2e
Cd2+ + 2e− Cr
3+
−
+e
Fe2+ + 2e− Cr
+ 4H2O
2Cℓ
2Cr
Br2(ℓ) + 2e−
+ 2,87
−
⇌ ⇌
2− SO 4
Mn
−
MnO2 + 4H + 2e Pt2+ + 2e−
− NO 3
2+
+
Hg
Toenemende oksiderende vermoë/Increasing oxidising ability
2F Co2+
−
O2(g) + 4H + 4e
3+
−
+ 3e
Zn2+ + 2e− −
2H2O + 2e
Cr2+ + 2e− 2+
Mn
−
+ 2e
Aℓ3+ + 3e− 2+
Mg
−
+ 2e
Na+ + e− Ca2+ + 2e− −
2+
Sr + 2e
Ba2+ + 2e− +
-
Cs + e
K+ + e− Li+ + e−
Kopiereg voorbehou
⇌
+
+ 14H + 6e
− NO 3
−
⇌
2+
Fe
+ 0,77
H2O2
+ 0,68
⇌
2I− Cu
+ 0,54
⇌
S + 2H2O
⇌ ⇌
+ 0,52 + 0,45 + 0,40
⇌
4OH− Cu
⇌
SO2(g) + 2H2O
+ 0,17
⇌
⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌
+ 0,34
+
+ 0,16
2+
Sn
+ 0,15
H2S(g)
+ 0,14
Cu
H2(g)
0,00
Fe
− 0,06
Pb
− 0,13
Sn
− 0,14
Ni
− 0,27
Co
− 0,28
Cd
− 0,40
Cr
2+
− 0,41
Fe
− 0,44
Cr
− 0,74 − 0,76
Zn −
H2(g) + 2OH
− 0,83
Cr
− 0,91
Mn
− 1,18
Aℓ
− 1,66
Mg
− 2,36
Na
− 2,71
Ca
− 2,87
Sr
− 2,89
Ba
− 2,90
Cs
- 2,92
K
− 2,93
Li
− 3,05
Toenemende reduserende vermoë/Increasing reducing ability
−
Wil jy jou eksamens met vertroue aanpak? Kry 'n tutor! www.teachme2.co.za/matric Fisiese Wetenskappe/V2
DBE/November 2011 NSS
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS TABEL 4B: STANDAARD-REDUKSIEPOTENSIALE θ
E (V)
Half-reactions/Halfreaksies Li + e
K+ + e− −
+
Cs + e
Ba2+ + 2e− −
2+
Sr + 2e
Ca2+ + 2e− Na+ + e− 2+
Mg
−
+ 2e
Aℓ3+ + 3e− 2+
Toenemende oksiderende vermoë/Increasing oxidising ability
Mn
−
+ 2e
Cr2+ + 2e− −
2H2O + 2e
Zn2+ + 2e− Cr
3+
−
+ 3e
Fe2+ + 2e− Cr
3+
−
+e
Cd2+ + 2e− 2+
Co
−
+ 2e
Ni2+ + 2e− Sn2+ + 2e− 2+
Pb
−
+ 2e
Fe3+ + 3e− −
+
2H + 2e
S + 2H+ + 2e− 4+
Sn
−
+ 2e
Cu2+ + e− 2− SO 4
⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌
Cs
− 2,92
Ba
− 2,90
Sr
− 2,89
Ca
− 2,87
Na
− 2,71
Mg
− 2,36
Aℓ
− 1,66
Mn
− 1,18 − 0,91
⇌
Cr
⇌
− 0,83
⇌
H2(g) + 2OH Zn
⇌
Cr
− 0,74
⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌ ⇌
−
− 0,44
Fe Cr
− 0,76
2+
− 0,41
Cd
− 0,40
Co
− 0,28
Ni
− 0,27
Sn
− 0,14
Pb
− 0,13
Fe H2(g)
− 0,06 0,00
H2S(g)
+ 0,14
2+
Sn
+ 0,15 + 0,16
⇌ ⇌
SO2(g) + 2H2O
+ 0,17
2+
−
⇌
Cu
+ 0,34
⇌
4OH S + 2H2O
+ 0,40
⇌ ⇌
Cu
+ 0,52
⇌
2I H2O2
+ 2e
2H2O + O2 + 4e
SO2 + 4H+ + 4e− Cu+ + e− −
I2 + 2e
O2(g) + 2H+ + 2e− −
+ 0,68
2+
Fe
+ 0,77
⇌
NO2(g) + H2O
+ 0,80
+
−
⇌
Ag
+ 0,80
⇌
Hg(ℓ)
+ 0,85
⇌
NO(g) + 2H2O
+ 0,96
−
+ 2e
+ 4H+ + 3e− −
Br2(ℓ) + 2e
Pt2+ + 2 e− +
+ 0,54
⇌
+e
+ 2H + e Hg
−
+ 0,45
−
Fe
2+
⇌
−
+
3+
Ag + e
−
MnO2 + 4H + 2e
O2(g) + 4H+ + 4e− 2−
Cr2O 7 + 14H+ + 6e− −
Cℓ2(g) + 2e
⇌ ⇌ ⇌
2Br
−
+ 1,20 2+
Mn
⇌
2H2O
⇌
2Cr
⇌
+ 1,07
Pt
3+
+ 2H2O
+ 1,23 + 1,23
+ 7H2O
−
+ 1,33 + 1,36
2Cℓ
+
−
⇌
Mn
+
−
⇌
2H2O
+1,77
Co2+
+ 1,81
2F−
+ 2,87
+ 8H + 5e
H2O2 + 2H +2 e
Co3+ + e− F2(g) + 2e−
Kopiereg voorbehou
⇌
− 2,93
−
−
− MnO 4
⇌
− 3,05
K
+
Cu
− NO 3
⇌
Li
Cu+
+ 4H + 2e
− NO 3
⇌
⇌ ⇌
2+
+ 4H2O
+ 1,51
Toenemende reduserende vermoë/Increasing reducing ability
−
+