NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
LEWENSWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2007
PUNTE: 150 TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
2 NSS
DoE/November 2007
INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word: 1.
Beantwoord AL die vrae.
2.
Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK neer.
3.
Begin die antwoord op elke vraag boaan 'n NUWE bladsy.
4.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.
5.
Skryf netjies en leesbaar.
6.
Indien die antwoorde nie volgens die instruksies by elke vraag beantwoord word nie, sal die kandidaat punte verloor.
7.
ALLE tekeninge moet met potlood gemaak word en die byskrifte moet met blou of swart ink geskryf word.
8.
Trek slegs diagramme of vloeikaarte wanneer dit versoek word.
9.
Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.
10.
Die gebruik van grafiekpapier word NIE toegelaat nie.
11.
Nie-programmeerbare sakrekenaars, gradeboë en passers mag gebruik word.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
DoE/November 2007
3 NSS
AFDELING A VRAAG 1 1.1
Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) in die antwoordeboek neer, byvoorbeeld 1.1.6 D. 1.1.1
'n Persoon ondervind effense visuele en spraakversteurings na 'n ernstige kopbesering. Watter deel van die brein is moontlik beskadig? A B C D
1.1.2
Hipotalamus Medulla oblongata Serebrum Serebellum
Die onderstaande diagram illustreer die oppervlakaansig van die tong.
A
Vir watter van die volgende smake is die streek wat A gemerk is, sensitief? A B C D
Kopiereg voorbehou
Soet Suur Bitter Sout
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
1.1.3
B C D
eensellig en siekteveroorsakend. asellulêr (nie-eensellig) en nie-lewend. eukariote. sellulêr in struktuur.
'n Bioloog ontdek 'n nuwe lewende sel met 'n duidelike selwand, maar met geen definitiewe nukleus nie. Die sel is moontlik dié van 'n ... A B C D
1.2
'n hoër suurstofkonsentrasie en meer stikstofhoudende afval. dieselfde suurstofkonsentrasie en dieselfde hoeveelheid stikstofhoudende afval. 'n laer suurstofkonsentrasie en minder stikstofhoudende afval. 'n laer suurstofkonsentrasie en meer stikstofhoudende afval.
Alle virusse is ... A B C D
1.1.5
DoE/November 2007
In vergelyking met die nierarterie, vervoer die nieraar ... A
1.1.4
4 NSS
dier. plant. virus. bakterium.
(5 x 2)
(10)
Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.6) in die antwoordeboek neer. 1.2.1
Die sterk, buitenste membraan wat die nier beskerm
1.2.2
'n Membraan wat die uitwendige oor en middeloor skei
1.2.3
Chemiese boodskappers wat deur bloed na teikenorgane vervoer word
1.2.4
Organismes wat siektes veroorsaak
1.2.5
Selle wat nie 'n duidelik gedefinieerde nukleus het nie
1.2.6
Die proteïene, deur limfosiete vervaardig, wat vreemde ligaampies en vreemde chemiese stowwe aanval en vernietig
Kopiereg voorbehou
(6)
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
1.3
DoE/November 2007
5 NSS
Kies 'n item/woord uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A – J) langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die antwoordeboek neer, byvoorbeeld 1.3.7 L. KOLOM A
KOLOM B
1.3.1
Isolerende laag van 'n neuron
A
lens
1.3.2
Die hormoon wat die liggaam op noodgevalle voorberei
B
retina
C
floeëm
D
immuniteit
E
basille
F
miëlienskede
G
ADH
H
adrenalien
I
kokkusse
J
xileem
1.3.3
Kan van vorm en grootte verander om die oog in staat te stel om voorwerpe wat naby of ver is, te sien
1.3.4
Staafvormige bakterieë
1.3.5
Weefsel wat vir die vervoer van water en minerale soute verantwoordelik is
1.3.6
Die liggaam se reaksie op die teenwoordigheid van siekteveroorsakende organismes voordat dit 'n kans het om 'n siekte te veroorsaak
(6)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
1.4
6 NSS
DoE/November 2007
Lees die volgende stuk oor die storie van penisillien en beantwoord die daaropvolgende vrae:
Die storie van penisillien Alexander Fleming, 'n Skotse bakterioloog, het in 1928 bakterieë op agar in bakkies gegroei. Gewoonlik het Fleming sy bakteriese kolonies met 'n deksel toegemaak om te voorkom dat hulle gekontamineer word, maar hierdie keer het hy per ongeluk een bakkie onbedek gelaat. Toe hy later die bakkie ondersoek, vind hy dat 'n muffungus (mufswam) op die agar gegroei het. Wat egter werklik interessant was, was dat bakteriese kolonies naby die muf afwesig was of gedegenereer het. Hy het verder ontdek dat die stof wat deur die muffungus geproduseer is, die vermoë gehad het om alle soorte bakterieë, wat menslike siektes veroorsaak, te vernietig. Hy het die muf as Penicillium notatum geïdentifiseer. Dit het wetenskaplikes ongeveer 10 tot 12 jaar geneem om dié stof in 'n bruikbare vorm te kry. Dit is deur twee biochemikusse, Howard Florey en Ernst Chain, reggekry. Die stof is penisillien genoem. Die meeste van hulle toetse is teen 1940 voltooi en aangesien die Tweede Wêreldoorlog op daardie tydstip gewoed het, was daar 'n dringende behoefte aan penisillien. Vandag word daar ontsaglike groot hoeveelhede penisillien in die handel vervaardig.
1.4.1
Waarom, dink jy, is die naam 'penisillien' toepaslik?
(1)
1.4.2
Watter naam word aan alle stowwe/geneesmiddels gegee wat deur mikrobes vervaardig word en wat die vermoë het om bakterieë te vernietig?
(1)
Daar word dikwels gesê dat Fleming toevallig penisillien ontdek het. Dit was egter nie net geluk nie. Noem TWEE wetenskaplike vaardighede wat betrokke was.
(2)
Waarom, dink jy, het dit so lank gevat vir penisillien om beskikbaar te word in 'n vorm wat gebruik kon word?
(2)
Waarom was daar in oorlogstyd 'n dringende behoefte aan 'n geneesmiddel met die vermoë om bakterieë te vernietig?
(2)
Noem TWEE siektes wat 70 jaar gelede moontlik die dood sou veroorsaak het, maar wat deesdae maklik met hierdie geneesmiddels genees kan word.
(2)
1.4.3
1.4.4
1.4.5
1.4.6
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
1.5
7 NSS
DoE/November 2007
Bestudeer die volgende diagramme wat die hoofbene van die skouergordel en die menslike arm (boonste ledemaat) toon en beantwoord die daaropvolgende vrae:
Been X
1.5.1
Identifiseer been X.
(1)
1.5.2
Dele van hierdie bene raak aan mekaar by sekere gewrigte. Gebruik slegs die letters (A – H) en noem watter dele van die bene aan mekaar raak by die skouer.
(2)
1.5.3
Kopiereg voorbehou
Noem die tipe sinoviale gewrig wat by die volgende liggaamsdele aangetref word: (a) By die elmboog
(1)
(b) Waar die onderste ledemaat aan die pelvis heg
(1)
(c) In die pols
(1)
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
1.6
DoE/November 2007
8 NSS
Lees die volgende stuk oor dwerggroei en beantwoord die daaropvolgende vrae:
Dwerggroei Dwerggroei is 'n toestand waar 'n volwassene korter as 1,4 m is. Daar is verskeie oorsake en vorms van dwerggroei. Een daarvan is 'n tekort aan groeihormoon as gevolg van 'n hipoaktiewe pituïtêre (hipofise) klier. 'n Pituïtêre dwerg is gewoonlik slegs ongeveer 1,10 m lank, welgevorm, soms met 'n kop wat groter as gewoonlik is, maar normaal met betrekking tot alle ander aspekte. In sekere dele van die wêreld is dwerge in die verlede van hulle gemeenskappe geïsoleer en soos gestremdes behandel. Deesdae, al word hulle as deel van die gemeenskap beskou, moet hulle steeds soms die negatiewe ingesteld-hede van langer mense hanteer wat hulle óf aanstaar óf hulle uitskel.
1.6.1
Beskou jy dwerggroei as 'n tipe 'gestremdheid'?
(1)
1.6.2
Gee 'n verduideliking vir jou antwoord op VRAAG 1.6.1.
(2)
1.6.3
Waarom, dink jy, is mense met dwerggroei in die verlede geïsoleer?
(1)
Lewer kommentaar op die ingesteldhede van mense teenoor mense met dwerggroei in die verlede en tans.
(2)
1.6.4
1.7
Onderskei tussen die volgende terme: 1.7.1
Eensellig en asellulêr
(2)
1.7.2
Protista en fungi
(2)
1.7.3
Aansteeklike en nie-aansteeklike siektes
(2) TOTAAL AFDELING A:
Kopiereg voorbehou
50
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
DoE/November 2007
9 NSS
AFDELING B VRAAG 2 2.1
Die volgende tabel toon die persentasie MIV-besmette vroue wat van 1999 tot 2004 voorgeboortelike klinieke in Suid-Afrika bygewoon het. Die bywoning van hierdie klinieke kan as 'n aanwyser van die aantal MIV-besmette mense in elke provinsie gebruik word. Bestudeer die data en beantwoord die daaropvolgende vrae:
Persentasie MIV-besmette vroue wat voorgeboortelike klinieke in Suid-Afrika bygewoon het KwaZuluNatal
Gauteng
Mpumalanga
Vrystaat
OosKaap
Noordwes
Limpopo
NoordKaap
WesKaap
1999
32,5
23,8
27,3
27,9
18,0
23,0
11,4
10,1
7,1
2000 2001 2002
36,2 33,5 36,5
29,4 29,8 31,6
29,7 29,2 28,6
27,9 30,1 28,8
20,2 21,7 23,6
22,9 25,2 26,2
13,2 14,5 15,6
11,2 15,9 15,1
8,7 8,6 12,4
2003 2004
37,5 40,7
29,6 33,1
32,6 30,8
30,1 29,5
27,1 28,0
29,9 26,7
17,5 19,3
16,7 17,6
13,1 15,4
[Bron: Whiteside A & Sunter C, The Challenge for South Africa, 2000]
2.1.1
(a)
(b) 2.1.2
2.1.3
2.1.4
2.1.5
Stel TWEE moontlike redes hiervoor voor.
(2)
(2)
Noem die algemene neiging vanaf 1999 tot 2004 in terme van die verhouding MIV-besmette vroue wat voorgeboortelike klinieke in Suid-Afrika bygewoon het.
(2)
Gee DRIE redes waarom hierdie syfers nie 'n betroubare skatting is van die totale aantal mense wat in Suid-Afrika met MIV besmet is nie.
(3)
MIV/Vigs is 'n nie-aanmeldbare siekte (die besmette persoon hoef nie die feit dat hy/sy MIV-positief is, openbaar te maak nie).
(b)
Kopiereg voorbehou
(2)
Watter provinsie het die laagste verhouding MIV-besmette vroue wat voorgeboortelike klinieke in die 6 jaar-tydperk bygewoon het?
(a)
2.1.6
Op die basis van bywoning van die voorgeboortelike klinieke, noem die provinsie wat die hoogste verhouding MIV-besmette mense het.
Behoort mense openbaar te maak of hulle MIV-positief is, of nie?
(1)
Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 2.1.5 (a).
(1)
Noem VIER wyses waarop mense kan verseker dat hulle nie MIVpositief raak nie.
(4)
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
2.2
DoE/November 2007
10 NSS
In 'n ondersoek is 1 cm3 van 'n bakteriële kultuur in 'n steriele petri-bakkie, wat steriele voedingsagar bevat, geplaas. 'n Petri-bakkie is 'n deursigtige plastiek-/glashouer wat gebruik word om bakterieë in te groei. Agar bevat voedingstowwe wat vir die groei van bakterieë nodig is. Drie ewe groot gaatjies is in die agar met 'n steriele kurkboor ingesny en dit is toe met gelyke volumes van verskillende soorte tandepastas gevul. Die petribakkie is met 'n deksel toegemaak, met kleefband verseël en toe teen 20 ºC vir 72 uur geïnkubeer. Die resultate word in die diagram hieronder getoon: Tandepasta A Petri-bakkie wat agar bevat Tandepasta B Area van geen bakteriële groei Area van bakteriële groei
Tandepasta C
2.2.1
Gee 'n hipotese vir die bogenoemde ondersoek.
(2)
2.2.2
Waarom is steriele voedingsagar gebruik?
(2)
2.2.3
Beskryf die resultate wat in die diagram getoon word.
(3)
2.2.4
(a)
(b) 2.2.5
Kopiereg voorbehou
Watter tandepasta sou jy koop, gebaseer op slegs die resultate van die ondersoek?
(1)
Verduidelik jou antwoord op VRAAG 2.2.4 (a).
(2)
Noem DRIE wyses waarop veranderlikes in hierdie ondersoek beheer is.
(3) [30]
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
DoE/November 2007
11 NSS
VRAAG 3 3.1
Bestudeer die diagram hieronder van die nefron van die menslike nier. Die blokkie wat A gemerk is, verteenwoordig 'n deel van die nefron wat uit die diagram weggelaat is.
B
A
C D
Nefron van die menslike nier
3.1.1
Benoem die dele wat onderskeidelik B, C en D gemerk is.
(3 )
3.1.2
Skryf slegs die letters neer van die dele wat gewoonlik in die medulla van die nier teenwoordig is.
(2)
Maak 'n benoemde diagram van die struktuur wat by die deel wat A gemerk is, weggelaat is.
(7)
3.1.3
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
3.2
DoE/November 2007
12 NSS
'n Groep leerders het die voorkoms van ooggebreke in 'n klein dorpie in Mpumalanga ondersoek. Hulle het hulle plaaslike kliniek besoek en inligting ingesamel oor die aantal mense met ooggebreke wat die kliniek besoek het, asook die tipes gebreke wat hulle gehad het. Hulle het hulle inligting na persentasies omgeskakel en dit in 'n tabel, soos hieronder getoon, aangeteken: Tipe ooggebrek Bysiendheid Versiendheid Katarak Nagblindheid Konjunktivitis (seer, rooi oë) 3.2.1
3.2.2
3.2.3
Kopiereg voorbehou
% mense wat aan die gebrek ly 10 25 10 5 50
Wat was die algemeenste tipe ooggebrek in die gemeenskap wat ondersoek is?
(1)
Watter persentasie mense het probleme met die aanpassing van die fokus van hulle lense?
(1)
Gebruik die inligting in die tabel en trek 'n sirkeldiagram.
(9)
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
3.3
DoE/November 2007
13 NSS
'n Groep leerders het uitgevind dat daar sandstorms in die gebied was en dat die vlak van stof in die lug in die dorp baie hoog was. Hulle het gemeen dat dit 'n invloed op die voorkoms van konjunktivitis in die dorp kon gehad het. Hulle het besluit om 'n ander ondersoek te doen om uit te vind of dit waar was. Die staafgrafiek hieronder toon die resultate wat hulle verkry het:
Grafiek om die getal mense wat aan konjunktivitis ly en die vlak van stof in die lug oor 'n tydperk van vier maande, te toon
SLEUTEL
750
Aantal mense met konjunktivitis
500 250
Vlak van stof in die lug
November
Oktober
September
0 Augustus
Getal mense/Vlak van stof (Arbitrêre eenhede)
1 000
Ways by which water is lost
Maande
3.3.1
Watter vraag probeer die groep leerders in hierdie ondersoek beantwoord?
(2)
Tydens watter maand was die voorkoms van konjunktivitis die hoogste?
(1)
3.3.3
Wat was die vlak van die stof in die lug in Oktober?
(2)
3.3.4
Watter gevolgtrekking kan vanaf die grafiek gemaak word oor die verhouding tussen die voorkoms van konjunktivitis en die vlak van stof in die lug?
3.3.2
TOTAAL AFDELING B:
Kopiereg voorbehou
(2) [30] 60
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
DoE/November 2007
14 NSS
AFDELING C VRAAG 4 4.1
In die diagram hieronder verteenwoordig die letters A, B en C streke van die menslike senustelsel wat vir mediese redes deur chemikalieë geblokkeer kan word. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg:
Sleutel: A: B: C: D:
Brein
Die blokkasie is by A Die blokkasie is by B Die blokkasie is by C Daar is geen blokkasie nie
Rugmurg A
Sensoriese neuron
B Toon
Motoriese neuron
C
Skematiese voorstelling van die senustelsel en 'n liggaamsdeel
Gebruik die sleutel hierbo en skryf slegs die letters (A, B, C of D) neer wat by ELK van die volgende effekte pas: 4.1.1
4.1.2
4.1.3
4.1.4
Kopiereg voorbehou
Wanneer die vel van die toon gestimuleer word, beweeg die toon en die pasiënt weet dat dit beweeg.
(2)
Die pasiënt kan voel dat die toon aangeraak of geknyp word, maar kan nie die toon beweeg nie.
(2)
Wanneer die vel van die toon gestimuleer word, beweeg die toon en voet onwillekeurig, maar die pasiënt kan nie die toon willekeurig beweeg of dit voel beweeg nie.
(2)
Die pasiënt kan die toon beweeg, maar kan nie die stimulus voel nie.
(2)
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
4.2
DoE/November 2007
15 NSS
Die volgende diagramme toon die hart tydens die kardiale siklus. Die pyltjies verteenwoordig die vloei van bloed. Bestudeer die diagramme en beantwoord die daaropvolgende vrae:
A B
linkerventrikel
DIAGRAM I
DIAGRAM II
DIAGRAM III
Diagramme wat die hart tydens die kardiale siklus toon (2)
4.2.1
Identifiseer die strukture wat A en B onderskeidelik gemerk is.
4.2.2
Noem en verduidelik wat in ELK van die volgende fases van die kardiale siklus soos voorgestel in die volgende gebeur: (a) (b) (c)
4.2.3
(3) (4) (4)
'n Verlies van baie bloed, vomering/braking en diarree veroorsaak dikwels 'n afname in die bloedvolume. Gevolglik kan die bloed nie normaal in die liggaam rondbeweeg nie aangesien die bloedvate nie heeltemal gevul is nie. Die weefsels kry nie genoeg bloed nie wat tot die moontlike dood van selle lei en daarom ook beskadiging van organe. (a)
(b)
Kopiereg voorbehou
Diagram I Diagram II Diagram III
Verduidelik waarom ernstige vomering en diarree tot 'n afname in die bloedvolume sou lei.
(2)
Wat is die verhouding tussen bloedvolume en bloeddruk?
(2)
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
4.3
16 NSS
DoE/November 2007
Lees die volgende artikel oor hartsiektes en beantwoord die daaropvolgende vrae:
Sake van die hart Suid-Afrika staar 'n dreigende krisis in die gesig aangesien statistiek dui op 'n 'epidemie' van hartsiektes. In die jaar 2000 was 12% van die 500 000 aangetekende sterftes in die land die gevolg van hartsiektes. Nog 8% van die sterftes in dieselfde jaar is deur beroertes veroorsaak wat verband hou met hartsiektes. Daar is verhoogde koerse van arteriosklerose (vetstowwe wat vernouing van slagare/arteries veroorsaak) en koronêre trombose (bloedklonte in slagare wat die hartspiere bedien). Gewoonlik begin hartsiektes reeds in die kinderjare en tekens daarvan word eers as die persoon ouer is, vertoon. Die beste manier om hartsiektes te verminder, is om hartaanvalle en beroertes te voorkom eerder as om dit te behandel. Die meeste mense wat aan hartsiektes ly of wat 'n beroerte gehad het, sterf nie, maar is gestremd of het duur mediese behandeling nodig wat 'n hartoorplanting kan insluit. Dit het 'n enorme impak op die gesondheidstelsel en op die ekonomie. Daar word beraam dat dit die land ongeveer R10 biljoen 'n jaar kos.
Skryf 'n opstel wat die strategieë wat jou skool asook die Department van Gesondheid of mediesefondsverenigings kan gebruik om hartaanvalle te voorkom en dus behandelingskoste sal verminder. Gee ook jou standpunte oor orgaanoorplantings en redes vir jou antwoord. LET WEL:
Kopiereg voorbehou
GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeikaarte of diagramme nie.
Blaai om asseblief
Lewenswetenskappe/V1
DoE/November 2007
17 NSS
Assesseringskaal om opstel na te sien
KRITERIA Strategieë deur skole gebruik
Strategieë deur die Departement van Gesondheid/ mediesefondsverenigings gebruik Standpunte oor orgaanoorplantings
Sintese/Samevatting
PUNTE 2 4 Een toepaslike Twee toepaslike strategie is bespreek strategieë is bespreek 1 2 Een toepaslike Twee toepaslike strategie is bespreek strategieë is bespreek
Ondersteuning/Geen ondersteuning sonder toepaslike redes nie Betekenisvolle gapings in die logika en vloei van die antwoord
6 Drie of meer toepaslike strategieë is bespreek 3 Drie of meer toepaslike strategieë is bespreek
Ondersteuning/Geen Ondersteuning/Geen ondersteuning met ondersteuning met een toepaslike rede twee toepaslike redes Klein gapings in die Goed gestruktureerd logika en vloei van – demonstreer insig die antwoord en begrip van vraag
(15) TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL:
Kopiereg voorbehou
40 150