1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN GRAAD 10 SIVIELE TEGNOLOGIE MEMORANDUM OKTOBER 2006 PUNTE: 200 TYD: 3 ure Hierdie memorandum bestaan uit 12 bla...
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: uur *XPSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bla...
1 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 10 FISIESE WETENSKPPE: HEMIE (V2) NOVEMER 2016 PUNTE: 150 TY: 2 uur ie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 2 gegewensblaa...
1 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 10 MEGNIESE TEGNOLOGIE MOEL VRESTEL PUNTE: 200 TY: 3 ure Hierdie vraestel bestaan uit 18 blasye. laai asseblief om2 INST...
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V MODEL 01 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.2 Wiskunde/V DBE/01 LET WE...
1 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 MUSIEK V1 MODEL 2012 SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit...
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V2) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit ...
1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 10 blad...
1 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 TOERISME FERURIE/MRT 2010 PUNTE: 200 TY: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 26 bladsye.2 Toerisme 2 INSTRUKSIES EN IN...
1 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 11 LEWENSWETENSKPPE V1 NOVEMER 2007 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye.2 Lewensweten...
1 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GR 12 RELIGIESTUIES V1 NOVEMER 2017 PUNTE: 150 TY: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. laai om asseblief2 Religi...
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN
GRAAD 10
SIVIELE TEGNOLOGIE MEMORANDUM OKTOBER 2006
PUNTE: 200 TYD: 3 ure
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou
(Hierdie is ‘n model vraestel)
Blaai asseblief om
Naam van vak/
2 Nasionale Senior Sertifikaat: Graad 10
DoE/Junie 2006
VRAAG 1 TOEGEPASTE MEGANIKA 1.1 1.1.1
D
v
(1)
1.1.2
G
v
(1)
1.1.3
F
v
(1)
1.1.4
A
v
(1)
1.1.5
B
v
(1)
1.1.6
J
v
(1)
1.1.7
H
v
(1)
1.1.8
C
v
(1)
1.1.9
E
v
(1)
1.1.10
I
v
(1) [10]
Kopiereg voorbehou
(Hierdie is ‘n model vraestel)
Blaai asseblief om
Naam van vak/
3 Nasionale Senior Sertifikaat: Graad 10
DoE/Junie 2006
1.2 Nie op skaal geteken nie.
b v
a-b = 70N b-c = 55N c-a = 64N v
a v
E
v
18°
c v
KRAGTEDIAGRAM v SKAAL: 10mm = 10N v v E = 64 N
v v at W18°N (10)
1.3 1.3.1 a
Oppervlakte A = ½ Basis x Hoogte v
= ½ (5m) x (12m) = 30 m²
1.3.1 b
v
= 10m x 6m
1.3.2
v v v
Oppervlakte B = Lengte x Breedte
= 60m²
v
(3)
v v
v v
(3) v v
Plasing van Sentroied = ? Oppervlakte x Afstand ? Area = (30m² x 12m) + (60m² x 3) (90m²) = 6m
v
v v
(4) [30]
Kopiereg voorbehou
(Hierdie is ‘n model vraestel)
Blaai asseblief om
Naam van vak/
4 Nasionale Senior Sertifikaat: Graad 10
DoE/Junie 2006
VRAAG 2 VEILIGHEID, VERVAARDIGINGSPROSESSE EN KONSTRUKSIE 2.1 2.1.1
2.1.2
‘n Sekuriteitsheining kan om die bouperseel aangebring word. v Daar moet net een toegangspunt wees waar mense se in en uit beweging gekontroleer kan word. v (en ander relefante feite)
(2)
Pleisters v Verbande v Salf v Ontsmetmiddel v Rubber handskoene
(4)
2.2 2.2.1
Vind die afstand vanaf die perseelgrens na die boulyn deur op die boutekeninge te kyk. v Gebruik ‘n maatband en meet die afstand vanaf die grens na die boulyn op die grond. v Kies ‘n hoek wat Hoek A genoem word. Plaas ‘n pen by Hoek A. v Herhaal hierdie stappe om Hoek B te bepaal. v Bind tou tussen penne A en B. Meet die afstand tussen A en B. v Herhaal hierdie stappe vir hoeke C en D. v
2.2.2
2.2.3
Kopiereg voorbehou
(6)
Deur gebruik te maak van: ‘n bouerswinkelhaak of v die 3 – 4 – 5 metode v
(2)
Meet die hoeklyne A – D en B – C (die twee hoeklyne moet ewe lank wees) v v
(2)
(Hierdie is ‘n model vraestel)
Blaai asseblief om
Naam van vak/
5 Nasionale Senior Sertifikaat: Graad 10
DoE/Junie 2006
2.3 2.3.1 v 220 (W) v
75 mm beton vloer v Grondvlak
DPC 150
v
Slytlaag v
Min 200
v
v
v v
100 - 150 mm Hardepuinvulling v
v v
150 + W + 150 (600)
(12) 2.3.2 v v v
Doodloopent
v (4) 2.4 2.4.1
Kopiereg voorbehou
Bestanddele: Sement v Growwe sand / Rivier sand v Klipv Water v (Hierdie is ‘n model vraestel)
(4) Blaai asseblief om
Naam van vak/
2.4.2
6 Nasionale Senior Sertifikaat: Graad 10
Lot per emmer: Sement Growwe sand Klip Water
: : : :
DoE/Junie 2006
1 Emmer v 4 Emmers v 4 Emmers v Soos benodig v
(4) [40]
Kopiereg voorbehou
(Hierdie is ‘n model vraestel)
Blaai asseblief om
Naam van vak/
7 Nasionale Senior Sertifikaat: Graad 10
DoE/Junie 2006
VRAAG 3 SIVIELE DIENSTE 3.1
v
3.1.1
v
3.1.2
v
3.1.3
v
3.1.4
3.1.5
v
3.2 3.2.1
3.2.2
3.2.3
3.2.4
3.2.5 3.3
Voee moet water dig wees onder alle omstandighede. OF Voee moet nie obstruksies vorm in die binneriool nie.
(2)
Die gradient van die riool moet selfreinigend wees en effektief om maksimum materie af te voer.
(2)
Die minimum deursnee vir vuilwaterriool is 100 mm en 75 mm vir enige ander. OF Die deursnee van die riool moet nie minder wees as die deursnee van die uitlaat van enige toestel wat daaraan gekoppel is nie.
(2)
Waar riool onder ‘n muur of gedeeltelike gebou gaan moet voorsorg getref word om enige skade of waterlekkasies te voorkom.
(2)
Enige riool moet van duursame materiaal gemaak word.
(2)
Reën v Opvang damme v Munisipale suiweringsaanleg v Stoor van water in opgaardamme (reservoirs) v Verspreiding na huise of waar benodig. v
(5) [20]
Kopiereg voorbehou
(Hierdie is ‘n model vraestel)
Blaai asseblief om
Naam van vak/
8 Nasionale Senior Sertifikaat: Graad 10
DoE/Junie 2006
VRAAG 4 4.1 4.1.1
d. asbes, lood, kwik
(1)
4.1.2
b. in posisie
(1)
4.1.3
b. nat gewig – droℑ gewig droℑ gewig
4.1.4
4.2
(1)
X100
b. 100 m
(1)
Lugbesoedeling v Geraasbesoedeling v Uitputting van natuurlike hulpbronnev Gevaar van oop groewe Wanneer ongekontroleerd mag watertafel binnegedring word.
(3)
4.3
Natuurlike / Ware sakking vv
4.4
Skuif sakking vv
Ingestorte Sakking vv
4.4.1 Volume van Beton = lengte van fondasie X breedte van fondasie X diepte van fondasie v = 5 440 mm X 660 mm X 220 mm v = 0,79 m³ v 4.4.2
(2) (2) (2)
(3)
Oppervlakte van muur = lengte X hoogte van muur v =5mX3mv = 15 m² v Aantal stene benodig = 15 X 100 = 1 500 bricks v
(4) [20]
VRAAG 5 Kopiereg voorbehou
(Hierdie is ‘n model vraestel)
Blaai asseblief om
Naam van vak/
9 Nasionale Senior Sertifikaat: Graad 10
DoE/Junie 2006
5.1
5.2
5.3
5.4
5.1.1
d. beitelvormig
(1)
5.1.2
b. reiskaaf
(1)
5.1.3
c. “traveller”
(1)
5.1.4
a. druklug
(1)
5.1.5
b. beide stellings is onwaar
(1)
Hoekslyper v Steensny apparaat v Steun en mokerhamer v Steenhamer v Kamhamer Koubeitel Tik steen met kant van troffel
(4)
Skeiding van aggregate kan voorkom. v Binnekant van beton kan ‘n tekort h℘ aan mortel. v Sterkte van beton kan geaffekteer word. v Mortel kan na oppervlak styg.
(2)
Bukswaterpas. v Bouerswaterpas. v Optiese waterpas.
2)
5.5
Plaatkompakteerder. v Handbeheerde masjienroller. v Hand stamper
5.6
5.6.1 Harde hoed. v Gehoorbeskerming. Veiligheidsbril. Stofmasker.
(2)
5.6.2 Oorpak. v 5.6.3 Veiligheidskoene met staalpunte. v Veiligheidskoene.
5.7
5.6.4 Handskoene v
(4)
Dit word in die plek van ‘n waterpas gebruik om te verseker bouwerk is vertikaal. v
(1)
[20] VRAAG 6 Kopiereg voorbehou
(Hierdie is ‘n model vraestel)
Blaai asseblief om
Naam van vak/
6.1
10 Nasionale Senior Sertifikaat: Graad 10
DoE/Junie 2006
MATERIAALTOETSING 6.1.1
Beton word in ‘n vorm geplaas, + 50 mm diep en goed met ‘n staalstaaf gekompakteer. v Beton moet nie onderhewig wees aan minder as 38 stampe per laag per 100 mm kubus nie. v Vulling van vorms moet binne 30 minute na menging afgehandel wees. v Kubusse moet met plastiek / klam lappe vir 24 uur gestoor word. v Nadat die vorms verwyder is word die kubusse onder water gestoor totdat dit getoets word. v Vir elke toets word ten minste 3 kubusse benodig. v
(6)
6.1.2
(10)
MATERIAAL
EIENSKAP
GEBRUIK
Meranti
Digte grein v Lig bruin tot rooibruin in kleur Geneig om krom te trek
Deurrame v Vensterrame
Koper
Roes nie Behou hitte Buig maklik
Water pype
Vogweerlaag
Bestand teen waterindringing Buigbaar
Geelkoper
Geel kleur Hard Bros
S. A. Den
Oop grein v Witbruin tot geelbruin in kleur
v
v
v
v
Onder dak v Onder grondvloer Deurhandvatsels v Krane Toebehore vir waterpype Dakkonstruksie Konstruksiewerk
v
6.1.3
Neem ‘n handvol sand en pers saam in ‘n bol. v Maak hand oop – indien sand bolvorm behou kan verwag word dat nadat sand gesif is, dit gereed sal wees vir messelwerk. v
(2)
6.1.4
Die druksterkte van ‘n steen word bepaal deur twaalf stene individueel saam te pers totdat dit breek of krummel. v Die drukking wat benodig word om die stene te breek word opgeteken en die gemiddelde druksterkte word as Newton per mm² van die plat oppervlakte benodig om stene te breek. v
(2)
[20]
6.2
INSTRUMENTE
Kopiereg voorbehou
(Hierdie is ‘n model vraestel)
Blaai asseblief om
Naam van vak/
6.2.1
11 Nasionale Senior Sertifikaat: Graad 10
DoE/Junie 2006
A = Staalvoumeetstok v – Meet en uitmerk v B = Winkelhaakv - Merk en toets vir haaksheid / 90º v C = Enkelpenkruishout v - Trek van breedte en diktelyne v Trel van lyne ewewydig aan ‘n reguit vlak Uitmerk van voeℑ D = Merkmes v – Merk van lyne waar snitte gemaak moet word v
6.2.2
6.2.3
a. A – Paneelspyker v B – Houtpenv C – Houtskroefv
(3)
b. C – Houtskroefv
(1)
c. Beter greep v Maklik verwyderbaarv Beskadig nie die oppervlakte van die hout nie
(2)
d. Die werksoppervlakte mag beskadig word v Het nie dieselfde greep as ‘n houtskroef nie
(1)
e. Gebruik ‘n kleefmiddel – PVA kouelym v
(1)
a. Troffel v Waterpasv Bouerslyn (lynblok) Mokerhamer Steenhamer Steun Koubeitel Verbandstaaf b. Pypsnyer v Moerhamer / skroefhamer (Monkey wrench) v Ystersaag Skuifsleutel Skuiftang (Water pump pliers) c. Bukswaterpasv Teodoliet v Staaf (Distomat)
Kopiereg voorbehou
(8)
(Hierdie is ‘n model vraestel)
Blaai asseblief om
Naam van vak/
12 Nasionale Senior Sertifikaat: Graad 10
DoE/Junie 2006
d. Winkelhaak v Enkelpenkruishoutv Voorloperskaaf / soetskaaf/ reiskaaf Sae: kloof / dwars / rug Beitels: kap / steek / skil Hamers: dwarspen / klou Skroewedraaiers: plat / Phillips (enige twee gereedskapstukke vir A, B, C & D)
(4)
[20]
6.3
TEKENING (Beantwoord hierdie vraag op die antwoordblad voorsien) 6.3.1 Die Vooraansig – 13 marks as per memo (Slegs 25% van die punte word toegeken indien afmetings foutief is)
(13)
6.3.2 The Left View – 9 marks as per memo (Slegs 25% van die punte word toegeken indien afmetings foutief is)
(9)
•
Benoem die aansigte.
(4)
•
Voorsien die tekening van ‘n Titel en Skaal. Penaliseer kandidate wie foutiewe letterwerk gebruik (soos per SANS Kode).